% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||
| 31. | VERWANTE PARTY INLIGTING | ||||
Filiale Geassosieerde maatskappye Sleutelbestuurpersoneel Aandeelhouers Ander |
|||||
| Transaksies met verwante partye | |||||
| 2007 | 2006 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| GEKONSOLIDEERD | |||||
| Transaksies van Remgro Beperk en sy filiaalmaatskappye met: | |||||
| Beherende aandeelhouer | |||||
| Dividende betaal | 277 | 331 | |||
| Geassosieerdes | |||||
| Rente ontvang | 35 | 67 | |||
| Dividende ontvang | 2 748 | 3 348 | |||
| Verkope | 12 | | |||
| Administrasiefooie | 12 | | |||
| Aankope | 200 | 107 | |||
| Rente betaal | | 1 | |||
| Ander uitgawes | 1 | 2 | |||
| Sleutelbestuurpersoneel | |||||
| Salarisse en ander voordele | 18 | 15 | |||
| Aftreevoordele | 3 | 3 | |||
| Aandeelgebaseerde betalings | 7 | 6 | |||
| Ander | |||
| Fooie ontvang van VenFin Beperk | 21 | | |
| Saldo’s verskuldig van/(aan) verwante partye | |||
| Geassosieerde maatskappye | (13) | (49) | |
| DIE MAATSKAPPY | |||
| Transaksies van Remgro Beperk met: | |||
| Filiaalmaatskappye | |||
| Dividende ontvang | 3 358 | 4 191 | |
| Administrasiefooie ontvang | 4 | 4 | |
| Aandelekapitaal teruggekoop | | (4 535) | |
| Saldo’s verskuldig van/(aan) verwante partye | |||
| Filiaalmaatskappye | 2 366 | 2 790 | |
| Geen sekuriteit is vir enige uitstaande saldo’s gegee nie. Daar is geen voorsienings vir oninbare skuld teen uitstaande saldo’s met verwante partye gemaak nie en geen oninbare skuld van verwante partye is gedurende die jaar afgeskryf nie. | |||