| |
 |
| effektiewe belang: 50.0% |
| • |
Ongenoteer |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: A G Cooper |
| • |
Air Products SA produseer suurstof, stikstof, argon, waterstof en koolstofdioksied vir verkoop in gasvorm deur middel van pypleidings ingevolge langtermynkontrakte aan groot industriële gebruikers asook die verkoop en verspreiding van industriële gasse en chemikalieë, saam met die toepaslike toerusting, aan die algemene handelsmark. |
| • |
Die ander 50% van die gewone aandele word gehou deur Air Products and Chemicals Incorporated, ’n VSA-maatskappy. |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 47.6% |
| • |
Genoteer op die JSE Beperk. |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: L J Alberts |
| • |
Medi-Clinic se besigheid behels die voorsiening van omvattende, hoë-gehalte hospitaaldienste op ’n kostedoeltreffende grondslag. |
| • |
Markkapitalisasie op 31 Maart 2007:
R9 898 miljoen |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 41.4% |
| • |
Genoteer op die JSE Beperk. |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: R F Röhrs |
| • |
Dorbyl is ’n industriële groep in die outomobiel ingenieursbedryf. Die maatskappy spesialiseer in die vervaardiging en montering van ’n wye reeks motorkomponente. |
| • |
Markkapitalisasie op 31 Maart 2007: R511 miljoen |
| • |
Webwerf: |
|
|
 |
| effektiewe belang: 29.4% |
| • |
Genoteer op die JSE Beperk. |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: J J Scannell |
| • |
Distell produseer en bemark gehaltewyne, spiritualieë en gegeurde alkoholiese drank in Suid-Afrika met ’n toenemend internasionale profiel. |
| • |
Belang word verteenwoordig deur ’n 50%- belang in Remgro-KWV Beleggings Beperk wat op 31 Maart 2007 ’n belang van 59% in Distell gehou het. |
| • |
Markkapitalisasie op 31 Maart 2007:
R10 397 miljoen |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 41.8% |
| • |
Ongenoteer |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: J J Njeke |
| • |
KTI is ’n gevestigde bemagtigde maatskappy met ’n fokus op beleggingsbankdienste, media- en strategiese beleggings. KTI beskik oor ’n beleggingsportefeulje en -strategie wat aanvullend is tot dié van Remgro. |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 24.9% |
| • |
Ongenoteer |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: P W Jordan |
| • |
Filiaal van Total (Frankryk). Die besigheid van Total South Africa is die raffinering en bemarking van petroleum en petroleumprodukte in Suid-Afrika en sy markaandeel beloop 14.7%. Versprei ook aan die aangrensende NBLS-lande en het ’n 36%-belang in National Petroleum Refiners of S.A. (Edms) Beperk (Natref ). |
| • |
Webwerf: |
|
|
 |
| effektiewe belang: 13.4% |
| • |
Genoteer op die JSE Beperk. |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: G E Bortolan |
| • |
Nampak is die grootste en mees gediversifiseerde verpakkingsvervaardiger in Afrika met bedrywighede in die Verenigde Koninkryk en Europa. Dit produseer verpakkingsprodukte van metaal, papier, plastiek en glas en is die grootste vervaardiger en verspreider van “tissue”- produkte. |
| • |
Markkapitalisasie op 31 Maart 2007:
R14 552 miljoen |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 41.0% |
| • |
Ongenoteer |
| • |
Hoofuitvoerende beamptes:
Mev G A Klintworth (Suid-Afrika);
M Keren (Israel) |
| • |
Die UBR-onderneming bedien die gebiede van Suider-Afrika en Israel en vervaardig en bemark ’n wye reeks voedselprodukte. Dit geniet markleierskap in die meeste van sy hoofkategorieë. Bekende internasionale en plaaslike handelsmerke in Suid-Afrika sluit die volgende in: Robertsons se kruie en speserye, Knorr-soppe, Aromat-smaakmiddels, Rama- en Flora-margarien, Lipton- en Joko-tee en
Mrs Ball’s se kookprodukte. |
| • |
Webwerf: |
 |
| effektiewe belang: 21.3% |
| • |
Ongenoteer |
| • |
Hoofuitvoerende beampte: J Schwenke |
| • |
Business Partners is ’n spesialis beleggingsmaatskappy wat leningskuld en ekwiteitsbelegging, asook mentorskap en eiendomsbestuursdienste aan klein en medium ondernemings in Suid-Afrika beskikbaar stel. |
| • |
Webwerf: |
|