% myURL = request.servervariables("URL") %>
| Finansiële jaareinde | 31 Maart |
| Algemene jaarvergadering | Woensdag, 22 Augustus 2007 |
| Finansiële verslae | |
| Aankondiging van tussenresultate | November |
| Tussenverslag | Desember |
| Aankondiging van jaarresultate | Junie |
| Finansiële jaarstate | Julie |
| Dividende | |
| Tussendividend | |
| – verklaar | November |
| – betaal | Januarie |
| Finale dividend | |
| – verklaar | Junie |
| – betaal | Augustus |
| Finale dividend nommer 14 | |
| Gewone dividend per aandeel | 281 sent |
| Laaste dag van verhandeling ten einde vir die finale dividend te kwalifiseer | Vrydag, 10 Augustus 2007 |
| Verhandelinge op of na hierdie datum sal met uitsluiting van die finale dividend wees | Maandag, 13 Augustus 2007 |
| Rekorddatum | Vrydag, 17 Augustus 2007 |
| Betaaldatum | Maandag, 20 Augustus 2007 |
| 2007 | 2006 | |||
| Aantal | Aantal | |||
| % | aandele | % | aandele | |
| VERNAAMSTE VOORDELIGE AANDEELHOUERS | ||||
| Gewone aandele | ||||
| Public Investment Commissioner | 15.68 | 70 376 263 | 13.36 | 59 954 389 |
| Old Mutual Life Assurance Company SA | 5.47 | 24 558 168 | 6.05 | 27 164 496 |
| Ander | 78.85 | 353 867 776 | 80.59 | 361 683 322 |
| 100.00 | 448 802 207 | 100.00 | 448 802 207 | |
| B-gewone aandele | ||||
| Rembrandt Trust (Edms) Beperk | 100.00 | 35 506 352 | 100.00 | 35 506 352 |
| Totaal | 484 308 559 | 484 308 559 | ||
| Geen ander aandeelhouer het op 31 Maart n voordelige belang van meer as 5% in die gewone aandele van u maatskappy gehou nie. | ||||
| 2007 | 2006 | 2005 | 2004 | |
| VERSPREIDING VAN AANDEELHOUERS | ||||
| Gewone aandele | ||||
| Publieke aandeelhouers | 28 728 | 30 929 | 27 321 | 25 600 |
| Persentasie van aandeelhouers | 99.90 | 99.92 | 99.91 | 99.91 |
| Aantal aandele | 432 253 223 | 440 740 885 | 448 808 224 | 462 478 974 |
| Persentasie van aandele uitgereik | 96.31 | 98.20 | 92.25 | 95.06 |
| Nie-publieke aandeelhouers | ||||
| Direkteure en hulle verwantes/Aandeletrust/Tesourie-aandele | 29 | 26 | 24 | 24 |
| Persentasie van aandeelhouers | 0.10 | 0.08 | 0.09 | 0.09 |
| Aantal aandele | 16 548 984 | 8 061 322 | 37 685 426 | 24 014 676 |
| Persentasie van aandele uitgereik | 3.69 | 1.80 | 7.75 | 4.94 |
| Aantal aandeelhouers | 28 757 | 30 955 | 27 345 | 25 624 |
| 2007 | 2006 | 2005 | 2004 | |
| AANTAL AANDELE UITGEREIK | ||||
| Gewone aandele van 1 sent elk | 448 802 207 | 448 802 207 | 486 493 650 | 486 493 650 |
| Uitgereik op 1 April | 448 802 207 | 486 493 650 | 486 493 650 | 486 493 650 |
| Gekanselleer gedurende die jaar | | (37 691 443) | | |
| Ongenoteerde B-gewone aandele van 10 sent elk | 35 506 352 | 35 506 352 | 35 506 352 | 35 506 352 |
| Totale aantal aandele uitgereik | 484 308 559 | 484 308 559 | 522 000 002 | 522 000 002 |
| Aantal aandele in tesourie gehou | (11 948 372) | (4 473 004) | (34 903 000) | (20 678 689) |
| Gewone aandele teruggekoop en in tesourie gehou | (8 554 019) | (1 379 635) | (30 521 841) | (16 442 602) |
| Gewone aandele deur Die Remgro Aandeletrust gekoop | ||||
| en as tesourie-aandele verantwoord | (3 394 353) | (3 093 369) | (4 381 159) | (4 236 087) |
| 472 360 187 | 479 835 555 | 487 097 002 | 501 321 313 | |
| Geweegde aantal aandele | 474 123 689 | 483 154 691 | 497 292 403 | 503 280 054 |