% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||
| 22. | EKWITEITSAANSUIWERING | ||||
| 2007 | 2006 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| Belang in netto toedeelbare wins van geassosieerde maatskappye – per inkomstestaat | 6 003 | 4 354 | |||
| Minderheidsbelang | | (6) | |||
| Belang in netto wins behou in verdeelbare reserwes | | (7) | |||
| Dividende ontvang van geassosieerde maatskappye | (2 748) | (3 349) | |||
| Belang in netto wins deur geassosieerde maatskappye behou | 3 255 | 992 | |||
| Wisselkoersverskille met omrekening tussen gemiddelde koerse en jaareindkoerse | 111 | (95) | |||
| Ekwiteitsaansuiwering oorgeplaas na nie-verdeelbare reserwes | |||||
| (Verwys state van veranderinge in ekwiteit) | 3 366 | 897 | |||
| Gedeelte van die belang in netto wins/(verlies) deur geassosieerde maatskappye behou, | |||||
| wat verantwoord is vanuit ongeouditeerde tussenverslae en bestuurstate | 1 102 | 587 | |||
| Voorwaardelike aanspreeklikhede van geassosieerde maatskappye | |||||
| Waarborge aan derde partye – Leweringswaarborge, borgstellings en kredietbriewe van verskeie | |||||
| geassosieerde maatskappye | 393 | 371 | |||
| Voorwaardelike belastingaanspreeklikhede | 103 | 108 | |||
Produkaanspreeklikhede – British American Tobacco Plc (BAT) het voorwaardelike aanspreeklikhede ten opsigte van regsaksie met betrekking tot produkaanspreeklikheid, buitelandse belasting en waarborge in verskeie lande. Ten spyte van die kwaliteit van die verwere wat volgens BAT beskikbaar is, is BAT van mening dat daar ’n moontlikheid bestaan dat die uitslag van hierdie aangeleenthede ’n wesentlike uitwerking op sy resultate en kontantvloei mag hê, met ’n gevolglike uitwerking op Remgro se deel van BAT se resultate en toeskryfbare netto bates. Eise – Daar bestaan ’n aantal bestaande en potensiële regseise teen verskeie geassosieerde maatskappye waarvan die uitslag nie voorsien kan word nie, maar wat, beide individueel en gesamentlik, as nie-wesentlik beskou word. |
|||||