% myURL = request.servervariables("URL") %>
| Korporatiewe | GEKON- | |||||
| finansies | SOLIDEERD | |||||
| Tabak- | Finansiële | Nywerheids- | Myn- | en ander | 2007 | |
| R miljoen | belange | dienste | belange | belange | belange | Totaal |
| SAKESEGMENTONTLEDING | ||||||
| Verkope | | | 7 877 | | | 7 877 |
| Resultate | ||||||
| Filiaalmaatskappye | 218 | 1 | 969 | 147 | 171 | 1 506 |
| Geassosieerde maatskappye | 2 774 | 1 716 | 1 499 | 14 | – | 6 003 |
| 7 509 | ||||||
| Finansieringskoste | (30) | |||||
| Wins met verkoop van beleggings en negatiewe klandisiewaarde | 51 | |||||
| Wins voor belasting | 7 530 | |||||
| Belasting | (403) | |||||
| Netto wins | 7 127 | |||||
| Toeskryfbaar aan: | ||||||
| Ekwiteithouers | 6 942 | |||||
| Minderheidsbelang | 185 | |||||
| 7 127 | ||||||
| Wesensverdienste | 2 964 | 1 529 | 1 924 | 155 | 281 | 6 853 |
| ANDER INLIGTING | ||||||
| Segmentbates | 3 139 | | 5 849 | 6 085 | 1 617 | 16 690 |
| Beleggings in geassosieerde maatskappye | 17 047 | 8 593 | 6 782 | 316 | 295 | 33 033 |
| 49 723 | ||||||
| Belasting – Uitgestel | 124 | |||||
| – Lopend | 14 | |||||
| Gekonsolideerde totale bates | 49 861 | |||||
| Segmentlaste | 3 | – | 1 982 | – | 140 | 2 125 |
| Belasting – Uitgestel | 1 205 | |||||
| – Lopend | 104 | |||||
| Gekonsolideerde totale laste | 3 434 | |||||
| Toevoegings tot eiendom, aanleg en toerusting | ||||||
| en ontasbare bates | | | 474 | | 65 | 539 |
| Waardevermindering en amortisasie | | | 229 | | 8 | 237 |
Die belange van die groep word in vyf hoofbedryfsafdelings/sakesegmente ingedeel tabakbelange, finansiële dienste, nywerheidsbelange, mynbelange en korporatiewe finansies/ander belange. Elke segment verteenwoordig die hoofbedryfsektor van die beleggings wat daaronder ingedeel is. Geen aansuiwering is gemaak vir gevalle waar n maatskappy hoofsaaklik in een segment bedrywig is maar ook belange in n ander segment het nie. Inkomste en uitgawes asook die toeskryfbare gedeelte van die inkomste van geassosieerde maatskappye is direk aan segmente toeskryfbaar. Segmentbates sluit hoofsaaklik kontant en kontantekwivalente, debiteure en korttermynlenings, voorraad, eiendom, aanleg en toerusting, ontasbare bates en ander beleggings in. Beleggings in geassosieerde maatskappye, volgens die ekwiteitsmetode verantwoord, word apart getoon. |
||||||
| Segmentlaste sluit alle bedryfslaste in, behalwe vir belasting. | ||||||
| GEOGRAFIESE SEGMENTONTLEDING | ||||||
| Die groep se belange kan in twee hoof geografiese gebiede | ||||||
| ingedeel word, naamlik Suid-Afrika en die buiteland. | Kapitaal- | Wesens- | Totale | |||
| uitgawes | Verkope | verdienste | bates | |||
| R miljoen | 2007 | 2007 | 2007 | 2007 | ||
| Suid-Afrika | 539 | 7 877 | 3 795 | 29 537 | ||
| Buiteland | | | 3 058 | 20 186 | ||
| 539 | 7 877 | 6 853 | 49 723 | |||
| Totale bates hierbo sluit bates en beleggings in geassosieerde maatskappye in, maar nie uitgestelde belastingbates en belasting vooruitbetaal nie. | ||||||
| Korporatiewe | GEKON- | |||||
| finansies | SOLIDEERD | |||||
| Tabak- | Finansiële | Nywerheids- | Myn- | en ander | 2006 | |
| R miljoen | belange | dienste | belange | belange | belange | Totaal |
| SAKESEGMENTONTLEDING | ||||||
| Verkope | | | 9 802 | | | 9 802 |
| Resultate | ||||||
| Filiaalmaatskappye | | 123 | 1 423 | 168 | 256 | 1 970 |
| Geassosieerde maatskappye | 2 199 | 1 284 | 911 | (40) | – | 4 354 |
| 6 324 | ||||||
| Finansieringskoste |
(29) | |||||
| Wins met aflossing en verkoop van beleggings | 3 162 | |||||
| Wins voor belasting | 9 457 | |||||
| Belasting | (857) | |||||
| Netto wins | 8 600 | |||||
| Toeskryfbaar aan: | ||||||
| Ekwiteithouers | 8 202 | |||||
| Minderheidsbelang | 398 | |||||
| 8 600 | ||||||
| Wesensverdienste | 2 369 | 1 147 | 1 184 | 288 | 96 | 5 084 |
| ANDER INLIGTING | ||||||
| Segmentbates | 1 730 | | 5 062 | 3 886 | 4 403 | 15 081 |
| Beleggings in geassosieerde maatskappye | 12 336 | 7 442 | 6 013 | 307 | | 26 098 |
| 41 179 | ||||||
| Belasting Uitgestel | 90 | |||||
| Lopend | 67 | |||||
| Gekonsolideerde totale bates | 41 336 | |||||
| Segmentlaste | 3 | | 1 781 | 110 | 89 | 1 983 |
| Belasting Uitgestel | 790 | |||||
| Lopend | 473 | |||||
| Gekonsolideerde totale laste | 3 246 | |||||
| Toevoegings tot eiendom, aanleg en toerusting | ||||||
| en ontasbare bates | | | 667 | | 23 | 690 |
| Waardevermindering en amortisasie | | | 293 | | 8 | 301 |
| Waardedalings | | | (3) | | | (3) |
Die belange van die groep word in vyf hoofbedryfsafdelings/sakesegmente ingedeel tabakbelange, finansiële dienste, nywerheidsbelange, mynbelange en korporatiewe finansies/ander belange. Elke segment verteenwoordig die hoofbedryfsektor van die beleggings wat daaronder ingedeel is. Geen aansuiwering is gemaak vir gevalle waar n maatskappy hoofsaaklik in een segment bedrywig is maar ook belange in n ander segment het nie. Inkomste en uitgawes asook die toeskryfbare gedeelte van die inkomste van geassosieerde maatskappye is direk aan segmente toeskryfbaar. Segmentbates sluit hoofsaaklik kontant en kontantekwivalente, debiteure en korttermynlenings, voorraad, eiendom, aanleg en toerusting, ontasbare bates en ander beleggings in. Beleggings in geassosieerde maatskappye, volgens die ekwiteitsmetode verantwoord, word apart getoon. |
||||||
| Segmentlaste sluit alle bedryfslaste in, behalwe vir belasting. | ||||||
GEOGRAFIESE SEGMENTONTLEDING |
||||||
| Die groep se belange kan in twee hoof geografiese gebiede | ||||||
| ingedeel word, naamlik Suid-Afrika en die buiteland. | Kapitaal- | Wesens- | Totale | |||
| uitgawes | Verkope | verdienste | bates | |||
| R miljoen | 2006 | 2006 | 2006 | 2006 | ||
| Suid-Afrika | 690 | 9 802 | 2 693 | 27 113 | ||
| Buiteland | | | 2 391 | 14 066 | ||
| 690 | 9 802 | 5 084 | 41 179 | |||
| Totale bates hierbo sluit bates en beleggings in geassosieerde maatskappye in, maar nie uitgestelde belastingbates en belasting vooruitbetaal nie. | ||||||