% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
||||
| 32. | BESIGHEDE VERKRY | |||
| 2007 | ||||
| R miljoen | ||||
| Gedurende die jaar onder oorsig het ’n filiaalmaatskappy in die groep ’n besigheid verkry. Die bates en laste voortspruitend uit hierdie verkryging was die volgende: |
||||
| Netto bates verkry | 4 | |||
| Klandisiewaarde (aantekening 5) | 7 | |||
| Kontant betaal | 11 | |||
| Kontant van besigheid verkry | 3 | |||
| Netto kontantvloei met verkryging van besigheid | 14 | |||
| Die besigheid is op 1 April 2006 verkry en die omset en netto wins wat in die resultate van die groep ingesluit is, bedra R38 miljoen en R2 miljoen onderskeidelik. | ||||