<% myURL = request.servervariables("URL") %>

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2007

   
« Aanwysing 5 Aanwysing 7 »
   
6.  BELEGGINGS – GEASSOSIEERDE MAATSKAPPYE
  (Bylae B & C)            
  2007  2006 
  Genoteer  Ongenoteer  Totaal  Genoteer  Ongenoteer  Totaal 
  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen 
Aandele – teen kosprys 6 720  4 289  11 009  6 594  3 444  10 038 
Ekwiteitsaansuiwering 4 758  17 077  21 835  3 395  12 311  15 706 
Drawaarde 11 478  21 366  32 844  9 989  15 755  25 744 
Langtermynlenings –  189  189  –  354  354 
  11 478  21 555  33 033  9 989  16 109  26 098 
             
Markwaardes van genoteerde            
   beleggings  28 871    28 871  23 248    23 248 
Direkteurswaardasies van            
   ongenoteerde beleggings   62 969  62 969    41 564  41 564 
Markwaardes en direkteurswaardasies 28 871  62 969  91 840  23 248  41 564  64 812 
             
Oorskot van markwaardes en direkteurswaardasies bo          
   drawaarde van beleggings:            
   – toeskryfbaar aan ekwiteithouers     58 807      38 714 
   – toeskryfbaar aan minderheid     –      – 
      58 807      38 714 
             
             
’n Wesentlike gedeelte, naamlik R55 283 miljoen (2006: R36 177 miljoen), van die direkteurswaardasies van ongenoteerde beleggings hierbo is gebaseer op die beurspryse van onderliggende genoteerde aandele wat deur die betrokke ongenoteerde beleggings gehou word.
               
    2007    2006   
  Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar R miljoen   R miljoen  
Drawaarde aan die begin van die jaar 26 098  27 860 
Wisselkoersverskille met omrekening van drawaarde aan die begin    
   van die jaar na jaareindkoers 4 292  (1 244)
     
Inkomste van geassosieerde maatskappye behou 3 366  910 
Belang in netto toedeelbare wins van geassosieerde maatskappye 6 003  4 354 
Dividende ontvang van geassosieerde maatskappye (2 748) (3 349)
Wisselkoersverskille met omrekening tussen gemiddelde koers na jaareindkoerse 111  (95)
     
Geëkwiteerde bewegings op reserwes (824) (240)
Lenings terugbetaal (165) (196)
Vervreemdings/kapitaalverminderings (85) (3 050)
Beleggings  201  617 
Geassosieerde beleggings herklassifiseer as filiaalmaatskappye –  (19)
Beleggings herklassifiseer as geassosieerde maatskappye 106  – 
Medi-Clinic*  –  1 460 
Ander  44  – 
Drawaarde aan die einde van die jaar 33 033  26 098 
  * Sedert 1 Januarie 2006 word Medi-Clinic as ’n geassosieerde maatskappy verantwoord terwyl dit voorheen gekonsolideer was.