% myURL = request.servervariables("URL") %>
| Opsomming van die werknemers van bedryfsfiliale | ||
| 2007 | 2006 | |
| Rainbow Chicken | 7 223 | 6 686 |
| Wispeco | 963 | 888 |
| Tsb Sugar (kontrakwerkers uitgesluit) | 2 533 | 2 308 |
| Ander | 14 | 10 |
| 10 733 | 9 892 | |
| M&I | 172 | 188 |
| 10 905 | 10 080 |
Die direksies van die onderskeie bedryfsfiliale is verantwoordelik vir hul eie strategie met betrekking tot diensbillikheid, MIV/vigs-programme, opleiding en ander personeelaangeleenthede en verdere ontledings in kategorieë word dus nie hier verstrek nie.