% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||||||
| 5. | KLANDISIEWAARDE EN HANDELSMERKE | ||||||||
| 2007 | 2006 | ||||||||
| Opgelope | Opgelope | ||||||||
| Kosprys of | waardedaling/ | Netto | Kosprys of | waardedaling/ | Netto | ||||
| waardasie | amortisasie | waarde | waardasie | amortisasie | waarde | ||||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||||
| Klandisiewaarde | 342 | | 342 | 316 | | 316 | |||
| Handelsmerke | 146 | 75 | 71 | 99 | 63 | 36 | |||
| 488 | 75 | 413 | 415 | 63 | 352 | ||||
| 2007 | 2006 | ||||||||
| Amortisasiekoerse is soos volg: | % | % | |||||||
| Handelsmerke | 5 100 | 5 6 | |||||||
| Rekonsiliasie van | Klandisie- | Handels- | Klandisie- | Handels- | |||||
| drawaarde aan die begin | waarde | merke | 2007 | waarde | merke | 2006 | |||
| en einde van die jaar | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | |||
| Saldo’s aan die begin van die jaar | 316 | 36 | 352 | 379 | 7 | 386 | |||
| Toevoegings | 19 | 37 | 56 | | 41 | 41 | |||
| Amortisasie | | (14) | (14) | | (8) | (8) | |||
| Besighede verkry | 7 | 2 | 9 | 9 | | 9 | |||
| Medi-Clinic* | | | | (44) | (4) | (48) | |||
| Ander | | 10 | 10 | (28) | | (28) | |||
| Saldo’s aan die einde van die jaar | 342 | 71 | 413 | 316 | 36 | 352 | |||
| * Sedert 1 Januarie 2006 word Medi-Clinic as ’n geassosieerde maatskappy verantwoord terwyl dit voorheen gekonsolideer was. | |||||||||
| Klandisiewaarde word jaarliks vir enige moontlike waardedalings getoets, en vir dié doel word dit toegedeel aan die onderskeie kontantgenererende eenhede soos hieronder aangedui. | |||||||||
| Tsb Sugar | |||||||||
| Rainbow | Holdings | Wispeco | |||||||
| Chicken | (Edms) | Holdings | |||||||
| Beperk en | Beperk en | Beperk en | 2007 | ||||||
| sy filiale | sy filiale | sy filiale | Totaal | ||||||
| Klandisiewaarde toegedeel (R miljoen) | 291 | 35 | 16 | 342 | |||||
| Basis gebruik vir bepaling van waarde | Billike | Direkteurs- | Direkteurs- | ||||||
| van kontantgenererende eenhede | waarde/ | waardasie | waardasie | ||||||
| waarde | |||||||||
| in gebruik | |||||||||
| R287 miljoen van die klandisiewaarde wat betrekking het op Rainbow Chicken en sy filiale hou verband met die verkryging van Vector Logistics (Edms) Beperk in 2005. In die bepaling van die waarde in gebruik van die kontantgenererende eenheid waaraan die klandisiewaarde toegedeel is, is die volgende aannames gemaak: | |||||||||
| Diskontokoers | 12.81% | ||||||||
| Groeikoers | 5.0% | ||||||||
| Tydperk | 5 jaar | ||||||||
| Sensitiwiteitsanalise van die aannames gebruik in die toets vir waardedaling van klandisiewaarde: | |||||||||
| Aanname | Beweging | Waardedaling | |||||||
| Diskontokoers | +5% | Nul | |||||||
| Groeikoers | –5% | Nul | |||||||
| Gedurende die jaar onder oorsig het geen waardedaling van klandisiewaarde plaasgevind nie. | |||||||||