<% myURL = request.servervariables("URL") %>

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2007

       
« Aanwysing 10 Aanwysing 12 »
       
11.  KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE    
    2007   2006  
    R miljoen   R miljoen  
  Kontant by die kern 4 357  5 795 
Ander bedryfsfiliale 647  562 
  5 004  6 357 
Op jaareinde het kontant en kontantekwivalente rente verdien teen effektiewe rentekoerse wat wissel tussen 8.50% en 9.06% (2006: 6.75% en 7.10%) per jaar by plaaslike finansiële instellings en tussen 5.33% en 5.35% (2006: 4.42% en 4.43%) per jaar in die buiteland.