% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||
| 10. | BATES GEKLASSIFISEER AS GEHOU VIR VERKOOP | ||||
| 2007 | 2006 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| Tsb Sugar het op 31 Januarie 2007 ’n ooreenkoms vir die verkoop van sekere bates ingevolge ’n grondhervormingstransaksie aangegaan. Die effektiewe datum van die transaksie is 1 April 2007. Gevolglik is die bates wat ingevolge die ooreenkoms verkoop gaan word geklassifiseer as gehou vir verkoop en waardeer in terme van die vereistes van IFRS 5. | |||||
| Besonderhede van die bates geklassifiseer as gehou vir verkoop is soos volg: | |||||
| Bates | |||||
| Eiendom, aanleg en toerusting | 140 | | |||
| Biologiese landboubates | 22 | | |||
| Voorraad | 1 | | |||
| Debiteure | 24 | | |||
| Verskeie ander netto bates | 2 | | |||
| 189 | | ||||