% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||||||
| 7. | BELEGGINGS – ANDER | ||||||||
| (Bylae B) | |||||||||
| 2007 | 2006 | ||||||||
| Genoteer | Ongenoteer | Totaal | Genoteer | Ongenoteer | Totaal | ||||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||||
| Gekonsolideerd | |||||||||
| Beleggings – ander | |||||||||
| Aandele – beskikbaar vir verkoop | 6 229 | 16 | 6 245 | 4 013 | 123 | 4 136 | |||
| Markwaardes van genoteerde | |||||||||
| beleggings | 6 229 | 6 229 | 4 013 | 4 013 | |||||
| Direkteurswaardasies van | |||||||||
| ongenoteerde beleggings | 16 | 16 | 123 | 123 | |||||
| Markwaardes en | |||||||||
| direkteurswaardasies | 6 229 | 16 | 6 245 | 4 013 | 123 | 4 136 | |||
| Rekonsiliasie van drawaarde van beleggings beskikbaar | 2007 | 2006 | |||||||
| vir verkoop aan die begin en einde van die jaar | R miljoen | R miljoen | |||||||
| Saldo’s aan die begin van die jaar | 4 136 | 1 948 | |||||||
| Billike waarde aanpassings vir die jaar | 2 169 | 2 216 | |||||||
| Aankope | 48 | 2 | |||||||
| Medi-Clinic* | | (13) | |||||||
| Verkope | (2) | (7) | |||||||
| Belegging geherklassifiseer as geassosieerde maatskappy | (106) | (10) | |||||||
| Saldo’s aan die einde van die jaar | 6 245 | 4 136 | |||||||
| * Sedert 1 Januarie 2006 word Medi-Clinic as ’n geassosieerde maatskappy verantwoord terwyl dit voorheen gekonsolideer was. | |||||||||