<% myURL = request.servervariables("URL") %>

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2007

   
« Aanwysing 3 Aanwysing 5 »
   
4.  BELEGGINGSEIENDOMME
      2007  2006 
    Opgelope      Opgelope   
      waarde-  Netto     waarde-  Netto 
   Kosprys   vermindering  waarde  Kosprys  vermindering  waarde 
   R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen 
Grond  –  – 
Geboue  29  –  29  28  –  28 
   32  –  32  31  –  31 
             
                    
                   
Rekonsiliasie van drawaarde aan Grond   Geboue   2007  Grond   Geboue   2006 
die begin en einde van die jaar R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen 
Saldo’s op 1 April 28  31  28  31 
Ander  –  –  –  – 
Saldo’s op 31 Maart 29  32  28  31 
             

Die Suid-Afrikaanse beleggingseiendomme is gedurende die 2005 finansiële jaar deur ’n onafhanklike, gekwalifiseerde waardeerder volgens markinligting gewaardeer. Die billike waarde van dié beleggingseiendomme is bepaal deur die 2006-waardasie met 10% te verhoog (2006: 6%). Buitelandse beleggingseiendomme is gedurende die 2006-jaar waardeer deur ’n onafhanklike, gekwalifiseerde waardeerder. Die billike waarde van die beleggingseiendomme, BTW uitgesluit, is R318 miljoen (2006-waardasie: R292 miljoen).

Geen waardevermindering is op beleggingseiendomme voorsien nie aangesien al die bates beduidende reswaardes het. Die oorblywende nuttige leeftyd van die bates word op 50 jaar beraam.

Die registers met volledige besonderhede van beleggingseiendomme is vir insae deur lede of hul gevolmagtigdes beskikbaar by die geregistreerde kantore van die maatskappye aan wie die eiendomme behoort.