Grindrod uitkering 2022
Verklaring en finalisering aankondiging oor die uitkering van Grindrod Beperk (“Grindrod”) gewone aandele (“Grindrod Aandele”) aan houers van Remgro gewone aandele sonder pariwaarde en die ongenoteerde B-gewone aandele sonder pariwaarde (“Remgro Aandele”) – 26 September 2022
RMH-ONTBONDELING 2020
Distell
VOORGESTELDE HERSTRUKTURERING DEUR DISTELL VAN SY EIENAARSKAPSTRUKTUUR – JUNIE 2017
RMBH
Argief van aankondiging van bepalings met betrekking tot die oordrag van:
- FirstRand-aandele aan RMBH, in ruil vir RMBH-aandele;
- FirstRand en MMI Holdings-aandele aan die Stigters van RMBH, in ruil vir RMBH-aandele; en
- Remgro se belang in MMI Holdings aan RMI Holdings, in ruil vir RMI Holdings se aandele.
RMBH Holdings beperk herstrukturering – 31 Januarie 2011
RMBH Holdings beperk herstrukturering – 15 Desember 2010
Trans Hex ontbondeling
Toedeling van koste vir SA inkomstebelastingdoeleindes tov die Trans Hex ontbondeling – 15 September 2010
Gedetailleerde aankondiging van bepalings met betrekking tot die voorgestelde ontbondeling deur Remgro van 30 215 000 aandele in Trans Hex Groep Beperk (“Trans Hex”) aan sy aandeelhouers – 21 JUNIE 2010
BAT
Argief van aankondiging van bepalings aangaande die voorgestelde distribusie van gewone aandele in British American Tobacco plc en deposito ontvangsbewyse ten opsigte van gewone aandele in Reinet Investments S.C.A. (tans Richemont SA) aan Remgro-aandeelhouers.
Verwagte notering van die Reinet deposito ontvangsbewyse op die JSE op Dinsdag 21 Oktober 2008.
BAT Voornoteringsverklarings – 21 Oktober 2008
Reinet prospektus en aanvullende voornoterings-inligtingsdokument – 10 Oktober 2008
Aankondiging en terugtrekking van omsigtigheidsaankondiging – 8 Augustus 2008
VenFin samesmelting
Vervulling van die opskortende voorwaardes tot die verkryging deur Remgro van die uitgereikte aandelekapitaal van VenFin (die “Transaksie”) en aanstelling van direkteure op die Raad van Remgro – 04 November 2009
Verlenging van die tydlyn vir die moontlike verkryging deur Remgro van die volle uitgereikte aandelekapitaal van VenFin (die “Voorgestelde Transaksie”) – 01 Oktober 2009