Remgro is ‘n beleggingshouermaatskappy. Die aard van ons besigheid veronderstel dat ons nie betrokke raak by promosieveldtogte gemik op die publiek of individuele beleggers nie. Enige toenadering van hierdie aard deur enigeen wat die Remgro-naam gebruik en geld en/of persoonlike inligting versoek, moet met die grootste omsigtigheid hanteer word.