Statistiek op 30 Junie 2025
| 30 Junie 2025 | 30 Junie 2024 | |||
| % | Aantal aandele |
% | Aantal aandele |
|
|---|---|---|---|---|
Vernaamste voordelige aandeelhouers |
||||
| Gewone aandele | ||||
| Public Investment Corporation | 16.04 | 84 876 994 | 17.31 | 91 598 348 |
| Ander | 83.96 | 444 340 013 | 82.69 | 437 618 659 |
| 100.00 | 529 217 007 | 100.00 | 529 217 007 | |
| B-gewone aandele | ||||
| Rupert Beleggings Eiendoms Beperk | 100.00 | 39 056 987 | 100.00 | 39 056 987 |
| Totaal | 568 273 994 | 568 273 994 | ||
Geen ander aandeelhouer het op 30 Junie 2025 ’n voordelige belang van meer as 5% in die gewone aandele van die maatskappy gehou nie.
Elke gewone aandeel het een stem en elke B-gewone aandeel het 10 stemme.
| 30 Junie 2025 |
30 Junie 2024 |
30 Junie 2023 |
30 Junie 2022 |
|
|---|---|---|---|---|
Verspreiding van aandeelhouers |
||||
| Gewone aandele | ||||
| Publieke aandeelhouers | 47 232 | 47 088 | 48 499 | 43 862 |
| Persentasie van aandeelhouers | 99.92 | 99.92 | 99.93 | 99.92 |
| Aantal aandele | 499 636 866 | 497 558 709 | 501 648 454 | 507 156 402 |
| Persentasie van aandele uitgereik | 94.41 | 94.02 | 94.79 | 95.83 |
| Nie-publieke aandeelhouers | ||||
| Direkteure (insluitende vernaamste filiale se direkteure) en hulle verwantes/Aandeletrust/tesourie-aandele/voorgeskrewe beamptes/geassosieerdes van Remgro en/of sy vernaamste filiale | 37 | 38 | 36 | 37 |
| Persentasie van aandeelhouers | 0.08 | 0.08 | 0.07 | 0.08 |
| Aantal aandele | 29 580 141 | 31 658 298 | 27 568 553 | 22 060 605 |
| Persentasie van aandele uitgereik | 5.59 | 5.98 | 5.21 | 4.17 |
| Aantal aandeelhouers | 47 269 | 47 126 | 48 535 | 43 899 |
| 30 Junie 2025 |
30 Junie 2024 |
30 Junie 2023 |
30 Junie 2022 |
|
|---|---|---|---|---|
Aantal aandele uitgereik |
||||
| – Gewone aandele sonder pariwaarde | 529 217 007 | 529 217 007 | 529 217 007 | 529 217 007 |
| – Ongenoteerde B-gewone aandele sonder pariwaarde | 39 056 987 | 39 056 987 | 39 056 987 | 39 056 987 |
| Totale aantal aandele uitgereik | 568 273 994 | 568 273 994 | 568 273 994 | 568 273 994 |
| Aantal aandele in tesourie gehou | ||||
| Gewone aandele teruggekoop en in tesourie gehou | (12 409 667) | (13 350 149) | (9 646 270) | (4 205 497) |
| 555 864 327 | 554 923 845 | 558 627 724 | 564 068 497 | |
| Geweegde aantal aandele | 555 469 095 | 554 726 814 | 562 745 046 | 564 417 614 |
Addisionele inligting
Institusionele en privaat aandeelhoudings in Remgro Beperk gewone aandele

Buitelandse en plaaslike aandeelhoudings in Remgro Beperk gewone aandele

Belange van direkteure in die uitgereikte kapitaal van die maatskappy
Gewone aandele
| Direkteure | Direk voordelig |
Indirek voordelig |
Geassosieerdes | Totaal |
|---|---|---|---|---|
| 30 Junie 2025 | ||||
| S E N De Bruyn | 2 067 | – | – | 2 067 |
| J J Durand(1) | 65 729 | 849 376 | 1 650 | 916 755 |
| M Lubbe | 63 096 | – | – | 63 096 |
| N P Mageza | 4 000 | 296 | – | 4 296 |
| J Malherbe | – | 27 391 | 2 934 | 30 325 |
| P J Moleket | 1 243 | – | 19 718 | 20 961 |
| P J Neethling | – | – | 7 898 806 | 7 898 806 |
| K S Rantloane | 57 | – | – | 57 |
| F Robertson | – | 5 500 | – | 5 500 |
| J P Rupert(2) | – | – | 7 553 865 | 7 553 865 |
| C P F Vosloo | 200 000 | – | - | 200 000 |
| N J Williams | 100 000 | – | 66 000 | 166 000 |
| 436 192 | 882 563 | 15 542 973 | 16 861 728 | |
| (1) | Van mnr J J Durand se aandeelhouding word 363 450 aandele by ‘n finansiële instelling as sekuriteit vir ‘n oortrokke fasiliteit gehou. | ||||||
| (2) | Mnre J P Rupert en A E Rupert is beide direkteure van ‘n geassosieerde wat die houer is van 7 551 005 gewone aandele in Remgro Beperk. | ||||||
| Direkteure | Direk voordelig |
Indirek voordelig |
Associates | Total |
|---|---|---|---|---|
| 30 Junie 2024 | ||||
| S E N De Bruyn | 497 | – | – | 497 |
| J J Durand(1) | 63 582 | 849 376 | 1 650 | 914 608 |
| M Lubbe | 44 192 | – | – | 44 192 |
| N P Mageza | 4 0000 | 296 | – | 4 296 |
| J Malherbe | – | 1 176 061 | 2 934 | 1 178 995 |
| P J Moleket | 1 243 | – | 19 718 | 20 961 |
| P J Neethling | – | – | 7 898 806 | 7 898 806 |
| K S Rantloane | 57 | – | – | 57 |
| F Robertson | – | 5 500 | – | 5 500 |
| J P Rupert(2) | – | – | 7 553 865 | 7 553 865 |
| C P F Vosloo | 200 000 | – | - | 200 000 |
| N J Williams | 95 000 | – | 66 000 | 161 000 |
| 408 571 | 2 031 233 | 15 542 973 | 17 982 777 | |
| (1) | Van mnr J J Durand se aandeelhouding word 363 450 aandele by ‘n finansiële instelling as sekuriteit vir ‘n oortrokke fasiliteit gehou. | ||||||
| (2) | Mnre J P Rupert en A E Rupert is beide direkteure van ‘n geassosieerde wat die houer is van 7 551 005 gewone aandele in Remgro Beperk. | ||||||
B-gewone aandele
Mnr J P Rupert is ’n direkteur van Rupert Beleggings Eiendoms Beperk wat die houer is van al die uitgereikte ongenoteerde B-gewone aandele.
Sedert die einde van die finansiële jaar tot datum van hierdie verslag het die belange van die direkteure onveranderd gebly.

