Bydrae tot wesensverdienste 30 Junie
2025
R miljoen
30 Junie
2024
R miljoen
 Sentrale tesourie
– Finansieringsinkomste 376 379
– Finansieringskoste (95) (498)
Netto korporatiewe inkomste/(koste) (461) (412)
(180) (531)

Remgro Finansieringskorporasie Eiendoms Beperk

Remgro Healthcare Holdings Eiendoms Beperk

Remgro USA Limited – Jersey

Remgro Bestuursdienste Beperk

V&R Management Services AG – Switzerland

Profiel: Verantwoordelik vir Remgro se sentrale tesouriefunksie, sowel as bestuurs- en ondersteuningsdienste.

Ongenoteerde maatskappye

Finansieringsinkomste het R376 miljoen (2024: R379 miljoen) bedra. Hierdie afname is hoofsaaklik vanweë ’n laer gemiddelde rentekoers wat deels deur ’n hoër gemiddelde kontantbalans teengewerk is. Die gemiddelde kontantbalans was hoër vanweë opbrengste op die verkoop van Remgro se belang in Momentum en die gedeeltelike verkoop van FirstRand, wat gedeeltelik deur die aflossing van voorkeuraandele teengewerk is. Finansieringskoste was laer teen R95 miljoen (2024: R498 miljoen) weens die bogenoemde aflossing. Ander netto korporatiewe koste het R461 miljoen (2024: R412 miljoen) bedra.