% myURL = request.servervariables("URL") %>
|
|||||
| 21. | BELASTING | ||||
| 2007 | 2006 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| 21.1 Belasting in inkomstestaat | |||||
| Lopend | 339 | 841 | |||
| – huidige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting | 332 | 488 | |||
| – Belasting op kapitaalwins | | 350 | |||
| – Buitelandse belasting | 8 | 5 | |||
| 340 | 843 | ||||
| – vorige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting | (1) | (2) | |||
| Sekondêre belasting op maatskappye | 21 | 27 | |||
| lopend | 21 | 13 | |||
| uitgestel | | 14 | |||
| Uitgestel – huidige jaar | 60 | (8) | |||
| – vorige jaar | (17) | 6 | |||
| – koersverandering | | (9) | |||
| 403 | 857 | ||||
| 21.2 Rekonsiliasie van effektiewe belastingkoers van die maatskappy | |||||
| en sy filiale met standaardkoers | % | % | |||
| Effektiewe belastingkoers | 26.4 | 16.8 | |||
| Verlaging/(verhoging) in standaardkoers as gevolg van: | |||||
| Vrygestelde dividendinkomste | 3.0 | 2.3 | |||
| Nie-belasbare kapitaalwinste | | 10.6 | |||
| Ander nie-belasbare inkomste/(uitgawes) | 0.4 | 0.1 | |||
| Buitelandse belasting | (0.5) | (0.3) | |||
| Belasting ten opsigte van vorige jare | 1.1 | (0.2) | |||
| Koersverandering | | 0.2 | |||
| Sekondêre belasting op maatskappye | (1.4) | (0.5) | |||
| Standaardkoers | 29.0 | 29.0 | |||
| 21.3 Uitgestelde belasting | |||
| Uitgestelde belastingaanspreeklikheid | 1 205 | 790 | |
| Eiendom, aanleg en toerusting | 378 | 322 | |
| Ontasbare bates | 16 | 14 | |
| Voorraad | 84 | 75 | |
| Voorsienings | (44) | (67) | |
| Biologiese landboubates | 34 | 24 | |
| Ander | (1) | 5 | |
| Beleggings (direk in ekwiteit verantwoord) | 738 | 417 | |
| Uitgestelde belastingbate | (124) | (90) | |
| Eiendom, aanleg en toerusting | (44) | (12) | |
| Ontasbare bates | | (3) | |
| Voorraad | | (24) | |
| Voorsienings | (20) | (24) | |
| Ander | (11) | (10) | |
| Belastingverliese | (49) | (17) | |
| Netto uitgestelde belasting | 1 081 | 700 | |
| Die beweging tussen begin- en eindsaldo van uitgestelde belasting kan | |||
| soos volg ontleed word: | |||
| Begin van die jaar | 700 | 319 | |
| Soos per inkomstestaat | 43 | 3 | |
| Direk in ekwiteit | 338 | 310 | |
| Besighede verkry | | (3) | |
| Medi-Clinic* | | 71 | |
| 1 081 | 700 | ||
* Sedert 1 Januarie 2006 word Medi-Clinic as ’n geassosieerde maatskappy verantwoord terwyl dit voorheen gekonsolideer was. Geen uitgestelde belasting word voorsien op tydelike verskille wat verband hou met beleggings in filiaalmaatskappye en gesamentlike ondernemings nie, aangesien Remgro die dividendbeleid van dié maatskappye beheer en gevolglik ook die omkeer van die tydelike Die drawaarde van beleggings in geassosieerde maatskappye word hoofsaaklik by wyse van dividende verhaal. Aangesien geen belasbare tydelike verskille bestaan nie, word geen uitgestelde belasting voorsien nie. Uitgestelde belasting op die billike waarde aanpassings van beleggings beskikbaar vir verkoop word teen 14.5% voorsien, aangesien daar ’n waarskynlikheid is dat hierdie beleggings op die medium termyn kan realiseer. |
|||
| 21.4 Belastingverliese | |||
| Beraamde belastingverliese wat beskikbaar is vir verrekening teen toekomstige belasbare inkomste | 245 | 60 | |
| Aangewend om uitgestelde belastingbate te skep | (168) | (60) | |
| 77 | | ||
| 21.5 Sekondêre belasting op maatskappye (SBM) | |||
| Die SBM-krediete op 31 Maart, wat teen toekomstige dividendbetalings | |||
| aangewend kan word, bedra | |||
| – Die maatskappy | 172 | 596 | |
| – Filiaalmaatskappye | 1 356 | 1 223 | |
| Onbenutte SBM-krediete | 1 528 | 1 819 | |
’n Buitelandse volfiliaalmaatskappy van Remgro beskik oor reserwes wat tot verdere SBM-krediete van Remgro se geskiedenis van dividende ontvang teenoor gewone dividende betaal dui daarop dat sy SBM-krediete oor tyd toeneem. Dit is dus onwaarskynlik dat Remgro se SBM-krediete in die afsienbare toekoms teen gewone dividende betaal aangewend sal word, en geen uitgestelde belastingbate is dus geskep vir dié maatskappy se onbenutte SBM-krediete nie. |