N P MAGEZA (70)
Afgetree: 30 Junie 2025
Direkteurskappe: Mnr Mageza was voorheen die hoof bedryfsbeampte van die Absa Groep. Hy is ’n geoktrooieerde gesertifiseerde rekenmeester en ’n genoot van die Vereniging van Geoktrooieerde Gesertifiseerde Rekenmeesters (VGGR) VK, sowel as ’n direkteur van verskeie maatskappye, insluitende Absa Groep Beperk. Hy het wye ervaring opgedoen in talle uitvoerende poste in die oudit-, finansiëledienste- en die vervoer- en logistiekesektore. Hy was ’n lid van die maatskaplike-en-etiesekomitee.






