Posted

N J Williams (59)

Hoof finansiële beampte

BComm (Hons), GR(SA)
Diensjare by die groep: 29

Direkteurskappe: Mnr Williams is in April 2016 as die hoof finansiële beampte van Remgro aangestel en het op die direksies van verskeie onderliggende beleggings van Remgro gedien. Hy dien tans op die direksies van Air Products South Africa Eiendoms Beperk, Business Partners Beperk, eMedia Investments Eiendoms Beperk en TotalEnergies Marketing South Africa Eiendoms Beperk. Hy het voorheen in die groep gedien as Remgro se hoof van korporatiewe finansies en ook as hoof finansiële beampte van VenFin Beperk. Hy is ‘n lid van die beleggingskomitee.

Comments are closed.