Posted

J Malherbe (67)

Aangestel: 11 Oktober 2006

Direkteurskappe: Mnr Malherbe is ‘n direkteur van Compagnie Financière Richemont SA, Pension Insurance Corporation Group Beperk en Reinet Investments Manager SA. Hy het as geoktrooieerde rekenmeester gekwalifiseer en vir die voorgangerfirma van PricewaterhouseCoopers gewerk voordat hy in 1985 by Rand Aksepbank Beperk aangesluit het en sluit in 1990 by die Rembrandt Groep aan. Hy is ‘n lid van die beleggingskomitee.

Comments are closed.