| « Aanwysing 34 | Aanwysing 36 » |
| 35. | Waarborge en voorwaardelike aanspreeklikhede | |||
| 2008 | 2007 | |||
| R miljoen | R miljoen | |||
| 35.1 | Waarborge | |||
| Waarborge deur filiaalmaatskappye | 8 | 4 | ||
| 35.2 | Voorwaardelike aanspreeklikhede | |||
| Onafgehandelde regsgedinge | – | 4 | ||
| Kontrakteler-waarborge* | 50 | 53 | ||
| Ander | – | 19 | ||
| 50 | 76 | |||
| * Sekere filiaalmaatskappye het voorwaardelike aanspreeklikhede wat verband hou met sekere kontrakteler-ooreenkomste. Daar word nie voorsien dat enige wesentlike aanspreeklikhede hieruit sal voortspruit nie. |
||||