Aantekeninge by die finansiële jaarstate

VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2008

« Aanwysing 32 Aanwysing 34 »
       
33. Verpligtinge    
    2008   2007  
    R miljoen   R miljoen  
  Kapitaalverpligtinge 888   704  
     Onafgehandelde kontrakte vir kapitaaluitgawes 114   106  
     Kapitaaluitgawes gemagtig waarvoor nog nie gekontrakteer is nie 161   253  
     Beleggingsverpligtinge 613   345  
  Bedryfshuurverpligtinge 130   122  
     Betaalbaar binne een jaar 39   37  
     Betaalbaar – twee tot vyf jaar 81   79  
     Betaalbaar daarna 10   6  
space space
    1 018   826  
  Bostaande verpligtinge sal uit eie bronne en geleende fondse gefinansier word.