| « Aanwysing 29 | Aanwysing 31 » |
| 30. | Besighede verkry | ||
| 2008 | 2007 | ||
| R miljoen | R miljoen | ||
| Gedurende die afgelope twee jaar het ’n filiaalmaatskappy in die groep verskeie klein | |||
| besighede verkry. Die bates en laste voortspruitend uit hierdie verkrygings was die volgende: | |||
| Netto bates verkry | 3 | 4 | |
| Klandisiewaarde (aantekening 5) | 2 | 7 | |
| Kontant betaal | 5 | 11 | |
| Kontant van besigheid verkry | (1) | 3 | |
| Netto kontantvloei met verkryging van besigheid | 4 | 14 |