| « Aanwysing 11 | Aanwysing 13 » |
| 12. | debiteure en korttermynlenings |
||||
| DIE MAATSKAPPY | GEKONSOLIDEERD | ||||
| 2008 | 2007 | 2008 | 2007 | ||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||
| Handelsdebiteure (bruto) | 3 | 6 | 1 184 | 919 | |
| Min: Voorsiening vir waardedalings | – | – | (44) | (49) | |
| Handelsdebiteure (netto) | 3 | 6 | 1 140 | 870 | |
| Dividende ontvangbaar | – | – | – | 168 | |
| Vooruitbetalings en ander | – | – | 245 | 176 | |
| Lenings – Filiaalmaatskappye | 2 310 | 2 366 | – | – | |
| 2 313 | 2 372 | 1 385 | 1 214 | ||
| Debiteure met ’n drawaarde van R32 miljoen (2007: R42 miljoen) het sekuriteit aan die groep verskaf. Lenings aan filiaalmaatskappye is onversekerd, dra geen rente nie en is op aanvraag terugbetaalbaar.
Bewegings op die voorsiening vir waardedalings van handelsdebiteure is soos volg: | |||||
| 2008 | 2007 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| Saldo’s op 1 April | 49 | 38 | |||
| Voorsiening vir waardedalings op debiteure | 8 | 19 | |||
| Debiteure gedurende die jaar as oninbaar afgeskryf | (3) | (3) | |||
| Ongebruikte bedrae teruggeskryf | (11) | (7) | |||
| Ander | 1 | 2 | |||
| Saldo’s op 31 Maart | 44 | 49 | |||
| Gedurende die jaar is slegte skulde van R11 miljoen (2007: R9 miljoen) afgeskryf. Die ander klasse bates binne debiteure en korttermynlenings bevat geen bates waarop waardedalings gemaak is nie. Vir verdere inligting verwys na aantekening 31. | |||||