| « Aanwysing 8 | Aanwysing 10 » |
| 9. | AFTREEVOORDELE | ||
| 2008 | 2007 | ||
| R miljoen | R miljoen | ||
| Balansstaatbates | |||
| Aftreevoordele | 10 | 10 | |
| Balansstaatverpligtinge | |||
| Aftreevoordele | (91) | (85) | |
| Na-aftrede mediese voordele | (138) | (129) | |
| (229) | (214) | ||
| Inkomstestaat | |||
| Aftreevoordele* | 2 | (95) | |
| Na-aftrede mediese voordele | 10 | 11 | |
| Uitgawe/(inkomste) | 12 | (84) | |
| * Verwys na aantekening 22 |
| 9.1 | Aftreevoordele Van die maatskappy se filiale het verskeie omskrewevoordeel-pensioenfondse, omskrewebydrae-pensioenfondse en omskrewebydrae-voorsorgfondse wat onafhanklik van die finansies van die groep privaat geadministreer word. Al die fondse word deur die Wet op Pensioenfondse, 1956 (soos gewysig), beheer. Alle besoldigde werknemers is verplig om lidmaatskap van een van die fondse te aanvaar. Die omskrewevoordeel-pensioenfondse word elke derde jaar vir statutêre doeleindes deur onafhanklike aktuarisse volgens die metode vir geprojekteerde kredieteenhede waardeer. Die jongste aktuariële waardasies van hierdie fondse is tussen 31 Maart 2005 en 31 Maart 2008 gedoen. |
| Balansstaat | Inkomstestaat | ||||||||
| Huidige | Onerkende | Pensioen- | |||||||
| Billike | waarde van | aktuariële | fonds- | Bedrag in | |||||
| waarde van | befondsde | (winste)/ | surplus- | balansstaat | Ingesluit in | ||||
| fondsbates | verpligtinge | verliese | beperking | erken | personeelkoste | ||||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||||
| Saldo’s op 1 April 2006 | 722 | (633) | (16) | (142) | (69) | ||||
| Huidige dienskoste | – | (4) | – | – | (4) | 4 | |||
| Rente | – | (40) | – | – | (40) | 40 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 53 | – | – | – | 53 | (53) | |||
| Surplus-beperking benutting | – | – | – | 108 | 108 | (108) | |||
| Amortisasie van aktuariële | |||||||||
| (winste)/verliese | – | – | (22) | – | (22) | 22 | |||
| Bydraes | 7 | – | – | – | 7 | – | |||
| Oordrag van bates | (88) | – | – | – | (88) | – | |||
| Wisselkoersverskille | 114 | (132) | (2) | – | (20) | – | |||
| Voordeelbetalings | (31) | 31 | – | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsverpligting | – | 11 | (11) | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsbates | (6) | – | 6 | – | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2007 | 771 | (767) | (45) | (34) | (75) | (95) | |||
| Huidige dienskoste | – | (3) | – | – | (3) | 3 | |||
| Rente | – | (44) | – | – | (44) | 44 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 52 | – | – | – | 52 | (52) | |||
| Surplus-beperking benutting | – | – | 71 | (79) | (8) | 8 | |||
| Amortisasie van aktuariële | |||||||||
| (winste)/verliese | – | – | 1 | – | 1 | (1) | |||
| Bydraes | 8 | – | – | – | 8 | – | |||
| Wisselkoersverskille | 64 | (80) | 4 | – | (12) | – | |||
| Voordeelbetalings | (83) | 83 | – | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsverpligting | – | (34) | 34 | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsbates | 63 | – | (63) | – | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2008 | 875 | (845) | 2 | (113) | (81) | 2 | |||
| Die pensioenfondssurplus word nie as ’n bate in die balansstaat erken nie aangesien die surplusverdelingsproses kragtens die Pensioenfondswet gewing nog nie afgehandel is nie. | |||||||||
| 2008 | 2007 | |||
| R million | R million | |||
| Bedrag van fondsbates verteenwoordig deur belegging in entiteit se eie finansiële instrumente | 20 | 14 | ||
| Werklike opbrengs op fondsbates | 115 | 47 | ||
| Aansuiwering vir ondervinding op fondsbates | – | 5 | ||
| Aansuiwering vir ondervinding op befondsde verpligtinge | (21) | 17 | ||
| Verwagte bydraes tot aftreefondse vir die jaar geëindig 31 Maart 2009: R8 miljoen | ||||
| Aantal | Aantal | |||
| Aantal lede | 444 | 445 | ||
| Samestelling van fondsbates | % | % | ||
| Kontant | 6.81 | 6.69 | ||
| Ekwiteit | 22.48 | 20.62 | ||
| Effekte | 1.67 | 2.73 | ||
| Eiendom | 1.39 | 0.70 | ||
| Internasionaal | 67.65 | 69.26 | ||
| 100.00 | 100.00 | |||
| Belangrikste aktuariële aannames op balansstaatdatum | ||||
| Diskontokoers | 6.50 – 9.62 | 5.40 – 9.95 | ||
| Verwagte opbrengskoerse op fondsbates* | 6.43 – 10.25 | 6.48 – 9.95 | ||
| Toekomstige salarisverhogings | 6.25 – 7.25 | 5.75 – 7.04 | ||
| Toekomstige pensioenverhogings | 3.50 – 6.25 | 2.90 – 4.75 | ||
| Inflasiekoers | 6.25 | 4.75 | ||
| * Die verwagte opbrengs op fondsbates is bepaal met verwysing na die verwagte langtermynopbrengste op ekwiteit, kontant en effekte. | ||||
| 2008 | 2007 | 2006 | |||
| Fondsgeskiedenis van die huidige en vorige 2 jaar | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||
| Billike waarde van fondsbates | 875 | 771 | 722 | ||
| Huidige waarde van befondsde verpligtinge | (845) | (767) | (633) | ||
| Surplus/(tekort) | 30 | 4 | 89 |
| 9.2 | Na-aftrede mediese voordele | |||||||
| Balansstaat | Inkomstestaat | |||||||
| Huidige | Onerkende | |||||||
| Billike | waarde van | aktuariële | Bedrag in | |||||
| waarde van | befondsde | (winste)/ | balansstaat | Ingesluit in | ||||
| fondsbates | verpligtinge | verliese | erken | personeelkoste | ||||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||||
| Saldo’s op 1 April 2006 | 16 | (121) | (11) | (116) | ||||
| Huidige dienskoste | – | (3) | – | (3) | 3 | |||
| Rente | – | (10) | – | (10) | 10 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 2 | – | – | 2 | (2) | |||
| Verpligting aanvaar | 5 | (6) | (2) | (3) | – | |||
| Amortisasie van aktuariële (winste)/verliese | – | (1) | 1 | – | – | |||
| Voordeelbetalings | – | 1 | – | 1 | – | |||
| Aktuariële bewegings | 12 | (6) | (6) | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2007 | 35 | (146) | (18) | (129) | 11 | |||
| Huidige dienskoste | – | (3) | – | (3) | 3 | |||
| Rente | – | (11) | – | (11) | 11 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 3 | – | – | 3 | (3) | |||
| Amortisasie van aktuariële (winste)/verliese | – | – | 1 | 1 | (1) | |||
| Voordeelbetalings | – | 1 | – | 1 | – | |||
| Aktuariële bewegings | (1) | 6 | (5) | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2008 | 37 | (153) | (22) | (138) | 10 | |||
| 2008 | 2007 | ||||
| R miljoen | R miljoen | ||||
| Bedrag van fondsbates verteenwoordig deur belegging in entiteit se eie finansiële instrumente | 2 | 2 | |||
| Werklike opbrengs op fondsbates | 2 | 14 | |||
| Aansuiwering vir ondervinding op fondsbates | – | 14 | |||
| Aansuiwering vir ondervinding op befondsde verpligtinge | – | 4 | |||
| Verwagte bydraes tot aftreefondse vir die jaar geëindig 31 Maart 2009: R8 miljoen | |||||
| Aantal | Aantal | ||||
| Aantal lede | 987 | 1 050 | |||
| 2008 | 2007 | 2006 | |||
| Fondsgeskiedenis van die huidige en vorige 2 jaar | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||
| Billike waarde van fondsbates | 37 | 35 | 16 | ||
| Huidige waarde van befondsde verpligtinge | (153) | (146) | (121) | ||
| Surplus/(tekort) | (116) | (111) | (105) | ||
| 2008 | 2007 | ||||
| Samestelling van fondsbates | % | % | |||
| Kontant | 3.00 | 3.00 | |||
| Ekwiteit | 92.00 | 92.00 | |||
| Effekte | 5.00 | 5.00 | |||
| 100.00 | 100.00 | ||||
| 2008 | 2007 | |||
| % | % | |||
| Belangrikste aktuariële aannames op die balansstaatdatum | ||||
| Diskontokoers | 8.75 – 9.00 | 7.50 – 7.75 | ||
| Verwagte opbrengskoerse op fondsbates* | 9.75 | 8.75 | ||
| Jaarlikse verhoging in gesondheidsorgkoste | 5.50 – 7.50 | 4.75 – 6.75 | ||
| * Die verwagte opbrengs op fondsbates is bepaal met verwysing na die verwagte langtermynopbrengste op ekwiteit, kontant en effekte. | ||||
| 2008 | 2008 | |||
| Toename | Afname | |||
| R miljoen | R miljoen | |||
| Die effek van ’n 1%-beweging in bogenoemde verwagte jaarlikse verhoging in | ||||
| gesondheidsorgkoste is soos volg: | ||||
| Na-aftrede mediese verpligting | 2 | 2 | ||
| Huidige dienskoste en rente op verpligting | 17 | 16 | ||