Die integrering van ESG-beginsels by Remgro en sy onderliggende beleggings is nie alleen die regte ding om te doen nie, maar is uit ‘n morele en sake-oogpunt noodsaaklik om volhoubare waarde vir belanghebbendes te ontsluit.