Remgro hou vandag, Maandag 14 April 2025, sy 2025 Kapitaalmarktedag by die Erinvale Estate Hotel, Somerset-Wes, Kaapstad.

Die aanlyn aanbieding begin om 9:30vm en die volgende skakel kan gebruik word om in te skakel en te registreer: https://services.choruscall.za.com/DiamondPassRegistration/register?confirmationNumber=1726914&linkSecurityString=7a0d3e538

Inhoud

Die KMD sluit ook ‘n aankondiging op SENS in, wat vanoggend vrygestel is.  Vind ook asseblief die volgende inligting, agenda en aanbiedings.