Remgro het sy 2025 Kapitaalmarkdag (KMD) op Maandag 14 April 2025 by die Erinvale Estate Hotel, Somerset-Wes, Kaapstad, aangebied.

Die aanbiedings van die dag is hieronder op hierdie bladsy ingesluit en langsaan is die skakels na die opnames van die verskillende sessies volgens die agenda wat op hierdie bladsy geplaas is.

Vir enige navrae, kontak asseblief investor.relations@remgro.com

Inhoud