| « Aanwysing 23 | Aanwysing 25 » |
| 24. | Aandeelgebaseerde betalings |
| 24.1 | Remgro Aandeleskema Die waardasie van die skema is gedoen met behulp van ’n aktuariële model. Hierdie model is deur ’n onafhanklike derde party ontwikkel uit die standaard binomiaal-opsiewaarderingsmodel ten einde die eiesoortige aard van die skema, veral met verwysing na vroeë uitoefening, aan te spreek. Die verwagte kontrakleeftye is beraam deur die toevallingspunte binne elke aanbod in ag te neem. Die risikovrye koers gebruik, is beraam met verwysing na die inherente koers gebruik op ’n SA-nulkoers staatseffek en deur gebruik te maak van die opbrengskurwe oor die verwagte kontrakleeftye van vyf, ses en sewe jaar vanaf aanboddatum. Die aandeelpryswisselvalligheid van die gewone aandele in Remgro Beperk is bepaal met verwysing na die bewegings in die aandeelprys sedert 1 Oktober 2000, dit is die aanvang van die aandele se verhandeling op die JSE. Die dividendopbrengs is bereken deur gebruik te maak van ’n tweejaar bewegende gemiddelde dividendopbrengs op elke aanboddatum. |
| 2008 | 2007 | |||
| R miljoen | R miljoen | |||
| Billike waarde van aanbiedinge gemaak gedurende die jaar | 7 | 53 | ||
| Aandeelgebaseerde betalingskoste ingesluit in die inkomstestaat (volgens IFRS 2) | 12 | 10 | ||
| – Gedeelte toeskryfbaar aan direkteure | 8 | 7 |
| Alhoewel die groep ingevolge die oorgangsbepalings van IFRS gekies het om IFRS 2 slegs toe te pas op transaksies ná 7 November 2002 wat nog nie op 1 Januarie 2005 gevestig het nie, het die volgende inligting betrekking op alle aanbiedinge aan deelnemers van die skema. |
| Aantal en geweegde gemiddelde uitoefeningspryse van alle aanbiedinge van aandele aan deelnemers van die skema: | ||||||
| 2008 | 2007 | |||||
| Aantal | Aantal | |||||
| aandele | Rand | aandele | Rand | |||
| Vorige finansiële jare | 3 396 994 | 72.65 | 3 093 691 | 59.24 | ||
| Aangebied en aanvaar in huidige finansiële jaar | 145 562 | 185.69 | 569 699 | 135.02 | ||
| Aandele betaal en gelewer | (126 383) | 56.5 | (262 016) | 49.52 | ||
| Diensverlatings en ander | (4 250) | 117.7 | (4 380) | 98.67 | ||
| Totaal op 31 Maart | 3 411 923 | 78.01 | 3 396 994 | 72.65 | ||
| Uitoefenbaar aan die einde van die tydperk | 2 127 518 | 53.78 | 1 797 087 | 48.46 | ||
| Uitoefeningsprysreeks van alle aanbiedinge: | ||||||||
| 2008 | 2007 | |||||||
| Geweegde | Geweegde | Geweegde | Geweegde | |||||
| gemiddelde | gemiddelde | gemiddelde | gemiddelde | |||||
| Aantal | oorblywende | uitoefenings- | Aantal | oorblywende | uitoefenings | |||
| aandele | kontrak- | prys per | aandele | kontrak- | prys per | |||
| uitstaande op | leeftyd | aandeel | uitstaande op | leeftyd | aandeel | |||
| jaareinde | in jare | (Rand) | jaareinde | in jare | (Rand) | |||
| R40 – R60 | 1 399 790 | 2.57 | 45.03 | 1 464 972 | 3.57 | 44.98 | ||
| R60 – R80 | 625 238 | 5.12 | 64.46 | 678 927 | 6.16 | 64.67 | ||
| R80 – R100 | 648 709 | 4.1 | 86.88 | 656 615 | 5.13 | 86.82 | ||
| R100 – R120 | 24 248 | 4.64 | 114.05 | 28 430 | 5.67 | 114.93 | ||
| R120 – R140 | 567 986 | 5.24 | 134.89 | 568 050 | 6.24 | 135.01 | ||
| R140 – R160 | 390 | 5.66 | 155.45 | – | – | – | ||
| R160 – R180 | 14 915 | 6.33 | 176.83 | – | – | – | ||
| R180 – R200 | 130 647 | 6.22 | 186.7 | – | – | – | ||
| Die volgende aannames is in die binomiaalmodel gebruik ten einde die aanbiedinge te waardeer: | ||||
| 2008 | 2007 | |||
| Geweegde gemiddelde Remgro-aandeelprys vir die jaar (R) | 185.73 | 150.2 | ||
| Uitoefeningsprys (R) | 155.45 – 187.50 | 132.60 – 137.80 | ||
| Gemiddelde verwagte uitoefeningstermyn (jare) | 5–7 | 5–7 | ||
| Pryswisselvalligheid (%) | 19.24 – 20.21 | 20.05 – 20.18 | ||
| Risiko-vrye koers (%) | 7.7 – 8.4 | 7.1 – 8.6 | ||
| Verwagte dividendopbrengs (%) | 2.5 – 2.6 | 2.9 – 3.1 | ||
| Huidige status – aanbiedinge aan direkteure | |||||||||||
| – gewone aandele | |||||||||||
| Aandeel- | |||||||||||
| Balans van | Datum | prys | Balans van | ||||||||
| aandele | Aandele | Datum | Aantal | van | op datum | aandele | |||||
| aanvaar op | aanvaar | van | Aanbod- | aandele | aandele | betaal en | Waarde- | aanvaar op | |||
| 31 Maart | gedurende | aandele | prys | betaal en | betaal en | gelewer | toename* | 31 Maart | |||
| Deelnemer | 2007 | die jaar | aanvaar | (Rand) | gelewer | gelewer | (Rand) | (R’000) | 2008 | ||
| Uitvoerend | |||||||||||
| W E Bührmann | 97 872 | 87.86 | 97 872 | ||||||||
| 7 303 | 135.00 | 7 303 | |||||||||
| 38 645 | 27/06/07 | 186.70 | 38 645 | ||||||||
| D M Falck | 458 716 | 43.60 | 458 716 | ||||||||
| 104 917 | 63.00 | 104 917 | |||||||||
| 30 050 | 87.86 | 30 050 | |||||||||
| 92 988 | 135.00 | 92 988 | |||||||||
| 18 146 | 03/07/07 | 186.70 | 18 146 | ||||||||
| J A Preller | 24 466 | 43.60 | 24 466 | ||||||||
| 34 572 | 87.86 | 34 572 | |||||||||
| 30 167 | 135.00 | 30 167 | |||||||||
| 2 319 | 03/07/07 | 186.70 | 2 319 | ||||||||
| M H Visser | 278 979 | 63.00 | 278 979 | ||||||||
| 342 488 | 87.86 | 342 488 | |||||||||
| 172 681 | 135.00 | 172 681 | |||||||||
| 68 230 | 26/06/07 | 186.70 | 68 230 | ||||||||
| T van Wyk | 42 161 | 87.86 | 42 161 | ||||||||
| 41 598 | 135.00 | 41 598 | |||||||||
| 3 029 | 03/07/07 | 186.70 | 3 029 | ||||||||
| Subtotaal | 1 758 958 | 130 369 | 1 889 327 | ||||||||
| Nie-uitvoerend | |||||||||||
| P E Beyers | 191 130 | 43.60 | 191 130 | ||||||||
| J W Dreyer | 191 130 | 43.60 | 191 130 | ||||||||
| J P Rupert | 414 938 | 48.20 | 414 938 | ||||||||
| Subtotaal | 797 198 | 797 198 | |||||||||
| Totaal | 2 556 156 | 130 369 | 2 686 525 | ||||||||
| * Dit verwys na die toename in die waarde van skema-aandele van die aangeduide deelnemers sedert die datum van aanbod tot en met betaling en lewering daarvan. | |||||||||||
| Huidige status – aanbiedinge aan direkteure | |||||||||||
| – gewone aandele | |||||||||||
| Aandeel- | |||||||||||
| Balans van | Datum | prys | Balans van | ||||||||
| aandele | Aandele | Datum | Aantal | van | op datum | aandele | |||||
| aanvaar op | aanvaar | van | Aanbod- | aandele | aandele | betaal en | Waarde- | aanvaar op | |||
| 31 Maart | gedurende | aandele | prys | betaal en | betaal en | gelewer | toename* | 31 Maart | |||
| Deelnemer | 2006 | die jaar | aanvaar | (Rand) | gelewer | gelewer | (Rand) | (R’000) | 2007 | ||
| Uitvoerend | |||||||||||
| W E Bührmann | 97 872 | 87.86 | 97 872 | ||||||||
| 7 303 | 26/06/06 | 135.00 | 7 303 | ||||||||
| D M Falck | 458 716 | 43.60 | 458 716 | ||||||||
| 104 917 | 63.00 | 104 917 | |||||||||
| 30 050 | 87.86 | 30 050 | |||||||||
| 92 988 | 26/06/06 | 135.00 | 92 988 | ||||||||
| J A Preller | 24 466 | 43.60 | 24 466 | ||||||||
| 34 572 | 87.86 | 34 572 | |||||||||
| 30 167 | 26/06/06 | 135.00 | 30 167 | ||||||||
| M H Visser | 278 979 | 63.00 | 278 979 | ||||||||
| 342 488 | 87.86 | 342 488 | |||||||||
| 172 681 | 26/06/06 | 135.00 | 172 681 | ||||||||
| T van Wyk | 24 464 | 43.60 | 24 464 | 02/08/06 | 143.5 | 2 444.0 | |||||
| 33 195 | 48.20 | 33 195 | 02/08/06 | 143.5 | 3 163.4 | ||||||
| 42 161 | 87.86 | 42 161 | |||||||||
| 41 598 | 26/06/06 | 135.00 | 41 598 | ||||||||
| Subtotaal | 1 471 880 | 344 737 | 57 659 | 5 607.4 | 1 758 958 | ||||||
| Nie-uitvoerend | |||||||||||
| P E Beyers | 191 130 | 43.60 | 191 130 | ||||||||
| J W Dreyer | 191 130 | 43.60 | 191 130 | ||||||||
| J P Rupert | 414 938 | 48.20 | 414 938 | ||||||||
| Subtotaal | 797 198 | 797 198 | |||||||||
| Totaal | 2 269 078 | 344 737 | 57 659 | 5 607.4 | 2 556 156 | ||||||
| * Dit verwys na die toename in die waarde van skema-aandele van die aangeduide deelnemers sedert die datum van aanbod tot en met betaling en lewering daarvan. | |||||||||||
| 24.2 | Rainbow Aandeleskema | ||||||||||
| Rainbow het ’n ekwiteitskikkende aandeleskema vir sekere werknemers ingevolge waarvan aandeelopsies aangebied uitoefenbaar is in drie gelyke paaiemente op twee, drie en vier jaar na die aanboddatum. Onderhewig aan die diskresie van die Rainbow Aandeleaansporingstrust se trustees, verval opsies wat nog nie by diensbeëindiging uitgeoefen is nie. ’n Koste van R10.8 miljoen (2007: R8.0 miljoen) met betrekking tot dié skema, is in die inkomstestaat erken. | |||||||||||