| |
|
|
|
| 14. |
BATES GEKLASSIFISEER AS GEHOU VIR VERKOOP |
|
|
| |
|
2008 |
2007 |
| |
|
R miljoen |
R miljoen |
| |
Tsb Sugar het op 31 Januarie 2007 ’n ooreenkoms vir die verkoop van sekere bates ingevolge |
|
|
| |
’n grondhervormingstransaksie aangegaan. Die effektiewe datum van die Tenbosch-transaksie |
|
|
| |
was 1 April 2007. Die tweede fase van die grondhervormingstransaksie is tans in proses |
|
|
| |
en gevolglik is die bates wat ingevolge dié ooreenkoms verkoop gaan word geklassifiseer as |
|
|
| |
gehou vir verkoop en waardeer in terme van die vereistes van IFRS 5. |
|
|
| |
|
|
|
| |
Besonderhede van die bates geklassifiseer as gehou vir verkoop is soos volg: |
|
|
| |
Bates |
|
|
| |
Eiendom, aanleg en toerusting |
71 |
140 |
| |
Biologiese landboubates |
44 |
22 |
| |
Voorraad |
1 |
1 |
| |
Debiteure |
– |
24 |
| |
Verskeie ander netto bates |
89 |
2 |
| |
|
205 |
189 |