Aantekeninge by die finansiële jaarstate

VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2008

« Aanwysing 3 Aanwysing 5 »
               
4. BELEGGINGSEIENDOMME
               
      2008      2007   
      Opgelope  Net    Opgelope  Net 
      waarde-     waarde-  
    Kosprys  vermindering  waarde  Kosprys  vermindering waarde 
    R million  R million  R million  R million  R million  R million 
  Grond –  – 
  Geboue 30  –  30  29  –  29 
    33  –  33  32  –  32 
               
               
  Rekonsiliasie van drawaarde aan Grond  Geboue  2008  Grond  Geboue  2007 
  die begin en einde van die jaar R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen  R miljoen 
  Saldo’s op 1 April 29  32  28  31 
  Toevoegings –  – 
  Saldo’s op 31 Maart 30  33  29  32 
               
 

Die Suid-Afrikaanse beleggingseiendomme is gedurende die 2008 finansiële jaar deur ’n onafhanklike, gekwalifiseerde waardeerder volgens markinligting gewaardeer. Buitelandse beleggingseiendomme is gedurende die 2006-jaar waardeer deur ’n onafhanklike, gekwalifiseerde waardeerder. Die billike waarde van die beleggingseiendomme, BTW uitgesluit, is R345 miljoen
(2007: R318 miljoen).

Geen waardevermindering is op beleggingseiendomme voorsien nie aangesien al die bates beduidende reswaardes het. Die oorblywende nuttige leeftyd van die bates word op 50 jaar beraam.

Die registers met volledige besonderhede van beleggingseiendomme is vir insae deur lede of hul gevolmagtigdes beskikbaar by die geregistreerde kantore van die maatskappye aan wie die eiendomme behoort.