Bydrae tot wesensverdienste | 30 Junie 2021 R miljoen |
30 Junie 2020 R miljoen |
FirstRand | 191 | 657 |
---|---|---|
Ander portefeuljebeleggings | 56 | 38 |
247 | 695 | |
FirstRand Beperk (FirstRand)
Profiel:
FirstRand, deur sy portefeulje van geïntegreerde finansiëledienstebesighede, waaronder FNB, RMB, Aldermore, MotoNovo, Ashburton
Investments, Motovantage en FCC, bedryf sake in Suid-Afrika, sekere markte in die sub-Saharastreek in Afrika, die Verenigde Koninkryk en Indië.
Webwerf www.firstrand.co.za
British American Tobacco plc
Profiel:
‘n Vooraanstaande multi-kategorie verbruikersgoederebesigheid, wat ten doel het om ‘n beter toekoms te bou en die gesondheidsimpak van die besigheid te verminder deur die aanbod van ‘n groter keuse van genotvolle, en minder riskante, produkte vir verbruikers.
Webwerf www.bat.com