Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 29 | Aantekening 31 » |
30. |
KONTANTVLOEI-INLIGTING |
|||||
| 30.1 | Aansuiwerings | |||||
Die Maatskappy |
Gekonsolideerd |
|||||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|||
| Amortisasie van ontasbare bates en waardevermindering | – | – | 300 | 282 | ||
| Beweging in voorsienings | – | – | (21) | (96) | ||
| Netto beweging in afgeleide instrumente | – | – | (86) | 31 | ||
| Aandeleskemakoste | – | – | 54 | 49 | ||
| (Wins)/verlies met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting | – | – | (4) | 3 | ||
| Ander | – | – | (12) | (24) | ||
| – | – | 231 | 245 | |||
| 30.2 | Afname/(toename) in bedryfskapitaal | |||||
| Afname/(toename) in voorraad en biologiese landboubates | – | – | (109) | (27) | ||
| Afname/(toename) in handels- en ander debiteure | 5 | (3) | (54) | (117) | ||
| Toename/(afname) in handels- en ander krediteure | (23) | 43 | 8 | 165 | ||
| (18) | 40 | (155) | 21 | |||
| 30.3 | Rekonsiliasie van dividende ontvang | |||||
| Ontvangbaar aan die begin van die jaar | – | – | 389 | – | ||
| Per inkomstestaat | 5 624 | 59 469 | 116 | 355 | ||
| Dividende vanaf geassosieerde maatskappye en | ||||||
| gesamentlike ondernemings teen beleggings verreken | – | – | 1 222 | 1 528 | ||
| Besighede verkry | – | – | 44 | – | ||
| Ontvangbaar aan die einde van die jaar | – | – | (327) | (389) | ||
| Kontant ontvang | 5 624 | 59 469 | 1 444 | 1 494 | ||
| 30.4 | Rekonsiliasie van belasting betaal met bedrag | |||||
| getoon in inkomstestaat | ||||||
| Vooruitbetaal aan die begin van die jaar | – | – | 65 | 80 | ||
| Onbetaald aan die begin van die jaar | – | – | – | (13) | ||
| Per inkomstestaat | – | (686) | (192) | (282) | ||
| – normale inkomste | – | – | (172) | (259) | ||
| – kapitaalwins | – | – | – | (2) | ||
| – SBM | – | (686) | (20) | (21) | ||
| Besighede verkry | – | – | 8 | – | ||
| Onbetaald aan die einde van die jaar | – | – | 17 | – | ||
| Vooruitbetaal aan die einde van die jaar | – | – | (42) | (65) | ||
| Kontant betaal | – | (686) | (144) | (280) | ||
| 30.5 | Rekonsiliasie van dividende betaal | |||||
| Per state van veranderinge in ekwiteit | (956) | (57 204) | (950) | (56 757) | ||
| Dividend in specie | – | 55 095 | – | 54 689 | ||
| Betaal deur filiaalmaatskappye aan minderheid | – | – | (56) | (52) | ||
| Kontant betaal | (956) | (2 109) | (1 006) | (2 120) | ||
