Bylaag D

INLIGTING OOR SEGMENTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2010
 

2010

 

 

Wesens- 

 

 

R miljoen

Inkomste 

verdienste 

Bates 

Laste 

Finansiële dienste        
RMBH

– 

720 

6 400 

– 

FirstRand

– 

635 

6 026 

– 

 

 

 

 

 

Nywerheidsbelange

 

 

 

 

Air Products South Africa

– 

115 

536 

– 

Distell Groep(2)

– 

281 

1 798 

– 

Kagiso Trust Investments

– 

128 

1 213 

– 

Medi-Clinic Korporasie

– 

460 

3 111 

– 

Nampak

– 

73 

1 205 

– 

PGSI

– 

83 

533 

– 

Rainbow Chicken

6 953 

259 

4 419 

1 756 

Total South Africa

– 

42 

631 

– 

Tsb Sugar

4 149 

227 

2 857 

1 425 

Unilever SA Holdings

– 

279 

3 109 

– 

Wispeco

747 

63 

533 

175 

Ander nywerheidsbelange

– 

(28)

343 

16 

 

 

 

 

 

Mediabelange

 

 

 

 

Sabido

– 

11 

837 

– 

MARC(4)

– 

187 

– 

Ander mediabelange

– 

50 

– 

 

 

 

 

 

Mynbelange

 

 

 

 

Implats

– 

85 

5 711 

– 

Trans Hex Groep

– 

11 

65 

– 

 

 

 

 

 

Tegnologiebelange

 

 

 

 

CIV groep(3)

– 

378 

– 

SEACOM(4)

– 

– 

721 

– 

Tracker(4)

– 

– 

574 

– 

Ander tegnologiebelange

– 

385 

– 

 

 

 

 

 

Ander beleggings

– 

(64)

573 

– 

 

 

 

 

 

Sentrale tesourie – kontant by die kern

– 

57 

4 662 

– 

 

 

 

 

 

Ander netto korporatiewe bates

– 

(101)

1 419 

821 

 

11 849 

3 355 

48 276 

4 193 

Uitskakeling van lenings aan/vanaf filiaalmaatskappye

 

 

(218)

(218)

Gekonsolideerd

 

 

48 058 

3 975 

   
(1) Voorheen is die groep se belange in vyf hoofbedryfsegmente/afdelings – tabakbelange, finansiële dienste, nywerheidsbelange, mynbelange en korporatief en ander ingedeel. Voortspruitend uit die implementering van IFRS 8: Bedryfsegmente is die besigheidsegment-analise aangepas deur beduidende beleggings as bedryfsegmente in eie reg te openbaar. Ten einde verwysing te vergemaklik word bedryfsegmente steeds saam gegroepeer (in "rapporteringsgroepe"). Die verkryging van VenFin het die skep van twee nuwe rapporteringsgroepe genoodsaak, "Mediabelange" en "Tegnologiebelange". 'n Derde nuwe rapporteringsgroep, "Ander beleggings", is ook geskep. Ten einde
(2) Sluit die beleggings in Capevin Beleggings Beperk en Capevin Holdings Beperk in.
(3) Sluit die beleggings in CIV Fibre Network Solutions (Edms) Beperk, CIE Telecommunications Beperk, CIV Power Beperk en Central Lake Trading No. 77 (Edms) Beperk in.
(4) Geen ekwiteitsinkomste is vir die jaar geëindig 31 Maart 2010 verantwoord nie. Hierdie maatskappye het Junie- en Desember-jaareindes. Verwys na die "Verkryging van VenFin" in die verslag van die raad van direkteure vir verdere inligting.
(5) Geografiese segmentinligting: Inkomste word slegs in Suid-Afrika verdien terwyl nie-bedryfsbates ten bedrae van R1 943 miljoen in die buiteland geleë is.
   
  2009
    Wesens-     
R miljoen Inkomste  verdienste  Bates  Laste 
Tabakbelange(2)        
R&R –  2 295  –  – 
         
Finansiële dienste        
RMBH –  761  6 027  – 
FirstRand –  815  5 728  – 
         
Nywerheidsbelange        
Air Products South Africa –  102  453  – 
Distell Groep –  304  1 320  – 
Kagiso Trust Investments –  (139) 940  – 
Medi-Clinic Corporation –  288  3 533  – 
Nampak –  105  1 263  – 
PGSI –  40  368  – 
Rainbow Chicken 6 811  235  4 182  1 693 
Total South Africa –  (25) 566  – 
Tsb Sugar 3 732  188  2 229  972 
Unilever SA Holdings –  231  2 950  – 
Wispeco 912  30  410  98 
Ander nywerheidsbelange –  (41) 224  – 
         
Mynbelange        
Implats –  346  4 223  – 
Trans Hex Groep –  (182) 44  – 
         
Ander beleggings –  (80) 415  – 
         
Sentrale tesourie – kontant by die kern –  194  5 967  – 
         
Ander netto korporatiewe bates –  (807) 1 274  566 
  11 455  4 660  42 116  3 329 
Uitskakeling van lenings aan/vanaf filiaalmaatskappye     –  – 
Gekonsolideerd     42 116  3 329 
   
(1) Voorheen is die groep se belange in vyf hoofbedryfsegmente/afdelings – tabakbelange, finansiële dienste, nywerheidsbelange, mynbelange en korporatief en ander ingedeel. Voortspruitend uit die implementering van IFRS 8: Bedryfsegmente is die besigheidsegment-analise aangepas deur beduidende beleggings as bedryfsegmente in eie reg te openbaar. Ten einde verwysing te vergemaklik word bedryfsegmente steeds saam gegroepeer (in "rapporteringsgroepe").
(2) Gedurende die 2009 finansiële jaar is die belegging in BAT ontbondel aan aandeelhouers. Gevolglik is die tabakbelange-afdeling beëindig.
(3) Geografiese segmentinligting: Inkomste word slegs in Suid-Afrika verdien terwyl nie-bedryfsbates ten bedrae van R734 miljoen in die buiteland geleë is.

 

    Terug na bo  
Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English