Volhoubaarheidsverslag
Werknemers |
||
OPSOMMING VAN DIE WERKNEMERS VAN BEDRYFSFILIALE |
||
| 2010 | 2009 | |
| Rainbow Chicken | 7 386 | 7 417 |
| Wispeco | 920 | 1 041 |
| Tsb Sugar (kontrakwerkers uitgesluit) | 3 343 | 3 008 |
| Ander | 16 | 11 |
| 11 665 | 11 477 | |
| RMS | 185 | 168 |
| 11 850 | 11 645 |
Die direksies van die onderskeie bedryfsfiliale is verantwoordelik vir hul eie strategie met betrekking tot diensbillikheid, MI V/vigs, opleiding en ander personeelaangeleenthede.
