Intrinsieke netto batewaarde

op 31 MAART 2010
                31 Maart 2010               31 Maart 2009
  Boek-
waarde
R’m
Intrinsieke
waarde
R’m
Boek-
waarde
R’m
Intrinsieke
waarde
R’m
 
 
Finansiële dienste        
RMBH 6 400 9 785 6 027 6 227
FirstRand 6 026 9 719 5 728 5 803
Nywerheidsbelange        
Medi-Clinic Korporasie 3 111 6 948 3 533 5 533
Unilever SA Holdings 3 109 4 346 2 950 4 110
Distell Groep(1) 1 798 4 430 1 320 3 052
Rainbow Chicken 1 956 3 412 1 836 3 315
Tsb Sugar 1 376 2 506 1 211 2 631
Air Products South Africa 536 1 752 453 1 563
Nampak 1 205 1 398 1 263 984
Total South Africa 631 1 080 566 1 136
Kagiso Trust Investments 1 213 1 269 940 955
PGSI 533 528 368 368
Wispeco 358 381 312 345
Ander nywerheidsbelange 328 351 224 224
Mediabelange        
Sabido 837 1 215
MARC 187 211
Ander mediabelange 50 71
Mynbelange        
Implats 5 711 5 711 4 223 4 223
Trans Hex Groep 65 106 44 44
Tegnologiebelange        
CIV groep(2) 378 539
SEACOM 721 1 120
Tracker 574 911
Ander tegnologiebelange 385 479
Ander beleggings 573 399 415 277
Sentrale tesourie - kontant by die kern(3) 4 662 4 662 5 967 5 967
Ander netto korporatiewe bates 581 796 692 879
Netto batewaarde (NBW) 43 304 64 125 38 072 47 636
Potensiële KWB-aanspreeklikheid(4)   (1 703)   (887)
NBW na belasting 43 304 62 422 38 072 46 749
Uitgereikte aandele na aftrekking van        
aandele teruggekoop (miljoen) 513.2 513.2 471.5 471.5
NBW na belasting per aandeel (Rand) 84.38 121.64 80.75 99.15

Aantekeninge

(1) Sluit beleggings in Capevin Investments Beperk en Capevin Holdings Beperk in.
(2) Sluit die beleggings van CIV Fibre Network Solutions (Edms) Beperk, CIE Telecommunications Beperk, CIV Power Beperk en Central Lake Trading No. 77 (Edms) Beperk in.
(3) Kontant by die kern sluit uit kontant gehou deur filiale wat afsonderlik hierbo gewaardeer is.
(4) Die potensiële kapitaalwinsbelasting (KWB)-aanspreeklikheid ingesluit in “ander netto korporatiewe bates” hierbo, wat ongeouditeer is, is bereken op die spesifieke-identifikasiemetode deur gebruik te maak van die voordeligste berekening vir beleggings wat voor 1 Oktober 2001 verkry is en die korporatiewe vrystellingsbepalings word ook in ag geneem. Uitgestelde KWB op beleggings beskikbaar vir verkoop (hoofsaaklik Implats en Caxton) is onder “ander netto korporatiewe bates” hierbo ingesluit.
(5) Vir doeleindes van berekening van die intrinsieke waarde, word ongenoteerde beleggings teen direkteurswaardasies aangetoon en genoteerde beleggings teen beurspryse.

 

Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English