Sewejaar-oorsig
GEKONSOLIDEERDE INKOMSTESTATE
| R miljoen | 2010 |
2009 | 2008 | 2007 | 2006 | 2005 | 2004 |
| Wins voor inagname van die onderstaande | 1 044 |
1 218 | 1 578 | 1 476 | 1 938 | 1 384 | 1 292 |
| Nie-herhalende en kapitale items en waardedalings | (188) |
40 345 | 1 684 | 51 | 3 165 | 2 216 | (132) |
| Gekonsolideerde wins voor belasting | 856 |
41 563 | 3 262 | 1 527 | 5 103 | 3 600 | 1 160 |
| Belasting | (309) |
(945) | (419) | (403) | (857) | (417) | (397) |
| Gekonsolideerde wins na belasting | 547 |
40 618 | 2 843 | 1 124 | 4 246 | 3 183 | 763 |
| Belang in na-belaste wins van geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings | 2619 |
4 806 | 7 210 | 6 003 | 4 354 | 5 742 | 3 177 |
| Netto wins na belasting | 3166 |
45 424 | 10 053 | 7 127 | 8 600 | 8 925 | 3 940 |
| Minderheids belang | (106) |
(94) | (160) | (185) | (398) | (407) | (335) |
| Toeskryfbare netto wins vir die jaar | 3 060 |
45 330 | 9 893 | 6 942 | 8 202 | 8 518 | 3 605 |
| Wesensverdienste | 3 355 |
4 660 | 7991 | 6 892 | 5 084 | 4 998 | 4 687 |
| Wesensverdienste per aandeel (sent) | 690.1 |
987.7 | 1 692.8 | 1 453.6 | 1 052.3 | 1 005.0 | 931.3 |
| Wesensverdienste per aandeel van voortgesette bedrywighede (sent)# | 690.1 |
671.5 | 964.1 | ||||
| Wesensverdienste per aandeel – nie-herhalende gedeelte van SEB-koste uitgesluit (sent)* | 690.1 |
987.7 | 1 700.7 | 1 453.6 | 1 130.9 | 1 005.0 | 931.3 |
| Verdienste per aandeel (sent) | 629.4 |
9 607.9 | 2 095.7 | 1 464.2 | 1 697.6 | 1 712.9 | 716.3 |
| Dividende per aandeel (sent) | |||||||
| – Gewoon | 209 |
190.00 | 510.00 | 434.00 | 361.00 | 314.00 | 285.00 |
| – Spesiaal | 400.00 | 600.00 | 200.00 |
Die syfers vir 2005 hierbo is hersaamgestel ingevolge IFRS. Syfers vir 2004 is nie aangepas nie.
| # | Gedurende November 2008 is die belegging in British American Tobacco Plc (BAT) as ’n tussendividend in specie aan Remgroaandeelhouers uitgekeer. Ten einde vergelykbaarheid op ’n jaargrondslag te vergemaklik, word wesensverdienste per aandeel ook vir voortgesette bedrywighede aangebied wat die geëkwiteerde inkomste van BAT sowel as alle nie-herhalende kostes wat met die ontbondeling verband hou uitsluit. Verwys ook na aantekening 1 by die finansiële jaarstate vir verdere inligting. |
| * | Gedurende die 2006 finansiële jaar het verskeie maatskappye in die groep swart ekonomiese bemagtigings (SEB)-transaksies aangegaan. Weens die wesentlike uitwerking wat die rekeningkundige verantwoording van hierdie transaksies op Remgro se resultate gehad het, is wesensverdienste per aandeel in die 2006 finansiële jaar ook aangebied met uitsluiting van die nie-herhalende gedeelte van SEB-koste. Gedurende die 2008 finansiële jaar het Rainbow Chicken Beperk ook ’n SEB-transaksie aangegaan en gevolglik is wesensverdienste per aandeel weer aangebied met uitsluiting van die nie-herhalende gedeelte van SEB-koste. |
GEKONSOLIDEERDE BALANSSTATE EN KONTANTVLOEISTATE
| R miljoen | 2010 |
2009 | 2008 | 2007 | 2006 | 2005 | 2004 |
State van finansiële stand |
|||||||
| Eiendom, aanleg en toerusting | 3 241 |
2 866 | 2 668 | 2 564 | 2 444 | 4 120 | 3 515 |
| Beleggings – Geassosieerde maatskappye | 28 052 |
23 795 | 43 175 | 33 033 | 26 098 | 28 201 | 22 737 |
| Ander nie-bedryfsbates | 7 295 |
5 430 | 9 132 | 6 802 | 4 584 | 2 645 | 2 106 |
| Bedryfsbates | 9 470 |
10 025 | 6 852 | 7 460 | 8 210 | 4 773 | 5 372 |
| Totale bates | 48 058 |
42 116 | 61 827 | 49 859 | 41 336 | 39 739 | 33 730 |
| Totale ekwiteit | 44 083 |
38 787 | 57 875 | 46 427 | 38 090 | 36 844 | 31 411 |
| Nie-bedryfslaste | 1 517 |
1 172 | 1 872 | 1 580 | 1 144 | 866 | 685 |
| Bedryfslaste | 2 458 |
2 157 | 2 080 | 1 852 | 2 102 | 2 029 | 1 634 |
| Totale ekwiteit en laste | 48 058 |
42 116 | 61 827 | 49 859 | 41 336 | 39 739 | 33 730 |
| Netto batewaarde per aandeel (Rand) | |||||||
| (toeskryfbaar aan eie lede) | |||||||
| – teen boekwaarde | 84.38 |
80.75 | 121.11 | 96.69 | 78.14 | 71.51 | 59.26 |
| – teen intrinsieke waarde | 121.64 |
99.15 | 253.67 | 221.00 | 157.59 | 119.97 | 100.36 |
State van kontantvloei |
|||||||
| Kontant (benut)/voortgebring uit/(deur) bedrywighede | (273) |
883 | 1 232 | 1 666 | 1 474 | 1 566 | 1 383 |
| Kontantvloei voortgebring uit beleggingsopbrengste | 1 531 |
1 642 | 3 801 | 3 040 | 4 200 | 2 670 | 2 013 |
| Belasting betaal | (144) |
(280) | (497) | (676) | (369) | (546) | (363) |
| Kontant beskikbaar uit bedryfsaktiwiteite | 1 114 |
2 245 | 4536 | 4 030 | 5 305 | 3 690 | 3 033 |
| Dividende betaal | (1 006) |
(2 120) | (2 252) | (3 813) | (4 676) | (2 642) | (1 438) |
| Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite | 108 |
125 | 2 284 | 217 | 629 | 1 048 | 1 595 |
| Netto beleggingsaktiwiteite | (1 381) |
1 053 | (3 438) | (1 725) | 3 364 | (2 203) | (528) |
| Netto finansieringsaktiwiteite | (5) |
10 | 84 | 70 | 99 | 9 | 62 |
| Netto toename/(afname) in kontant en kontantekwivalente | (1278) |
1 188 | (1070) | (1 438) | 4 092 | (1 146) | 1 129 |
Die syfers vir 2005 hierbo is hersaamgestel ingevolge IFRS. Syfers vir 2004 is nie aangepas nie.

