FinansiËle hooftrekke

   

2010

2009 % verandering 
  WESENSVERDIENSTE PER AANDEEL

690.1c

987.7c (30.1)
  WESENSVERDIENSTE PER AANDEEL

 

   
    VAN VOORTGESETTE BEDRYWIGHEDE*

690.1c

671.5c 2.8 
  VERDIENSTE PER AANDEEL

629.4c

9 607.9c (93.4)
         
  WESENSVERDIENSTE

R3 355m

R4 660m (28.0)
  WESENSVERDIENSTE VAN VOORTGESETTE

 

   
    BEDRYWIGHEDE*

R3 355m

R3 168m 5.9 
  VERDIENSTE – netto wins vir die jaar

R3 060m

R45 330m (93.2)
         
  Dividende per aandeel

 

   
  Gewoon

209.00c

190.00c 10.0 
  – Tussen

84.00c

80.00c 5.0 
  – Finaal

125.00c

110.00c 13.6 
   

 

   
  Netto batewaarde per aandeel

 

   
  (toeskryfbaar aan eie lede)

 

   
  – teen intrinsieke waarde

R121.64

R99.15 22.7 
         
  Remgro-aandeelprys

R98.00

R67.50 45.2 
  Sluitingsprys per aandeel op 31 Maart      
* Gedurende November 2008 is die belegging in British American Tobacco Plc (BAT) as ’n tussendividend in specie aan Remgro-aandeelhouers uitgekeer. Ten einde vergelykbaarheid op ’n jaargrondslag te vergemaklik, word wesensverdienste en wesensverdienste per aandeel ook vir voortgesette bedrywighede aangebied, wat die geëkwiteerde inkomste van BAT sowel as alle nie-herhalende kostes wat met die ontbondeling verband hou uitsluit. Verwys na die verslag van die raad van direkteure vir verdere inligting.

graph

 

Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English