Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2010
« Aantekening 28   Aantekening 30 »

29.

EKWITEITSAANSUIWERING

       
      2010 
R miljoen 
2009 
R miljoen 
    Belang in na-belaste wins van geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings           
    (voortgesette bedywighede)          
    Wins voor inagneming van waardedalings, nie-herhalende en kapitale items    3 952  3 208 
    Netto waardedaling van beleggings, bates en klandisiewaarde    (118) (253)
    Wins met die verkoop van beleggings    41  360 
    Ander nie-herhalende en kapitale items    (46) (11)
    Wins voor belasting en nie-beherende belang    3 829  3 304 
    Belasting    (981) (809)
    Nie-beherende belang    (229) (106)
    Voortgesette bedrywighede    2 619  2 389 
    Beëindigde bedrywighede    –  2 417 
    Belang in netto toeskryfbare wins van geassosieerde maatskappye           
    en gesamentlike ondernemings – per inkomstestaat    2 619  4 806 
    Dividende ontvang vanaf geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings    (1 222) (1 528)
    Belang in netto wins deur geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings behou    1 397  3 278 
    Wisselkoersverskille met omrekening vanaf gemiddelde koerse na jaareindkoerse    59 
    Ekwiteitsaansuiwering oorgeplaas na nie-verdeelbare reserwes           
    (Verwys state van veranderinge in ekwiteit)   1 402  3 337 
    Gedeelte van die belang in netto toeskryfbare wins van geassosieerde maatskappye en           
    gesamentlike ondernemings, wat verantwoord is vanuit ongeouditeerde tussenverslae en           
    bestuurstate. Die resultate van hierdie geassosieerde maatskappye en gesamentlike           
    ondernemings sal in latere finansiële tydperke geouditeer word om met hul finansiële           
    jaareindes ooreen te stem.    1 219  1 291 
       
    Voorwaardelike aanspreeklikhede van geassosieerde maatskappye          
    en gesamentlike ondernemings          
    Waarborge aan derde partye – Leweringswaarborge, borgstellings en kredietbriewe van verskeie           
    geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings    190  170 
    Voorwaardelike belastingaanspreeklikhede    23  11 

Eise – Daar bestaan ’n aantal bestaande en potensiële regseise teen verskeie geassosieerde maatskappye waarvan die uitslag nie voorsien kan word nie, maar wat, beide individueel en gesamentlik, as nie-wesentlik beskou word.

  Terug na bo  
Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English