Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2010
« Aantekening 26 Aantekening 28 »

27.

WINS

   
    2010 
R miljoen 
2009 
R miljoen 
  Wins word getoon nadat die volgende in aanmerking geneem is:    
 

gekonsolideerd  

   
  Inkomste    
  Billike waarde aanpassing – biologiese bates 74  27 
  Billike waarde aanpassing – afgeleide instrumente 78  15 
  Huurinkomste – beleggingseiendomme 10  10 
  Rente ontvang 146  197 
     Aandeelhouerslening aan geassosieerde maatskappy 18  – 
     Finansiële instellings en ander 128  197 
  Wins met die verkoop van beleggings –  24 
  Wisselkoerswinste –  121 
  Wins met die verkoop van eiendom, aanleg en toerusting – 
  Uitgawes    
  Amortisasie van ontasbare bates 10  11 
  Billike waarde aanpassing – afgeleide instrumente 117  164 
  Uitgawes – beleggingseiendomme
  Huur 130  84 
     Grond en geboue 55  45 
     Masjinerie en toerusting 55  15 
     Voertuie
     Kantoortoerusting 15  17 
  Navorsings- en ontwikkelingskoste afgeskryf
  Ouditeursvergoeding  – ouditgelde 15  13 
                                     – ander dienste
  Netto waardedaling van beleggings, bates en klandisiewaarde 179  442 
     Belegging in PGSI 107  411 
     Belegging in die Kagiso Infrastructure Empowerment Fund 31  – 
     Belegging in Premier Team Holdings 30  – 
     Ander beleggings, bates en klandisiewaarde 11  31 
  Professionele gelde 38  49 
  Waardevermindering 290  271 
     Geboue 40  34 
     Masjinerie en toerusting 213  203 
     Voertuie 34  31 
     Kantoortoerusting
  Verlies met verkoop van beleggings – 
  Wisselkoersverliese – 
  Verlies met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting – 
       
 

die maatskappy  

   
  Verlies met ruil van belegging in BAT vir belegging in Reinet depositobewyse en    
     ander koste ten opsigte van die BAT-ontbondeling –  2 012 

 

 

Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English