Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 24 | Aantekening 26 » |
25. |
DIREKTEURSVERGOEDING |
||||||
| Uitvoerend R’000 |
2010 Nie- uitvoerend R’000 |
Totaal R’000 |
Uitvoerend R’000 |
2009 Nie- uitvoerend R’000 |
Totaal R’000 |
||
| Uitvoerende direkteure | |||||||
| Fooie | 1 104 | 1 104 | 880 | 880 | |||
| Salarisse | 20 107 | 20 107 | 15 000 | 15 000 | |||
| Aandeleskema bonusse* | – | – | 20 064 | 20 064 | |||
| Aftreefondsbydraes | 4 135 | 4 135 | 3 344 | 3 344 | |||
| Ander voordele | 1 269 | 1 269 | 1 547 | 1 547 | |||
| Subtotaal | 26 615 | 26 615 | 40 835 | 40 835 | |||
| Nie-uitvoerende direkteure | |||||||
| Onafhanklik | 1 361 | 1 361 | 1 257 | 1 257 | |||
| Nie-onafhanklik | 2 839 | 2 839 | 3 943 | 3 943 | |||
| Totaal | 26 615 | 4 200 | 30 815 | 40 835 | 5 200 | 46 035 | |
| Waardetoename – Remgro | |||||||
| Aandeleskema* | – | – | – | 133 530 | 103 104 | 236 634 | |
| * Verwys na aantekening 26.1 | |||||||
| Fooie R’000 |
2010 Salarisse en ander R’000 |
Totaal R’000 |
Fooie R’000 |
2010 Salarisse en ander R’000 |
Totaal R’000 |
||
| Betaal deur: | |||||||
| Die maatskappy | 1 533 | 1 533 | 1 417 | 1 417 | |||
| Filiaalmaatskappy | 1 448 | 27 834 | 29 282 | 1 280 | 43 338 | 44 618 | |
| 2 981 | 27 834 | 30 815 | 2 697 | 43 338 | 46 035 |
| Fees R’000 |
Salaries R’000 |
2010 Retire- ment fund R’000 |
Other benefits R’000 |
(13) |
Total R’000 |
Fees R’000 |
Salaries R’000 |
2009 Share Scheme bonuses R’000 |
(12) |
Retire- ment fund R’000 |
Other benefits R’000 |
(13) |
Total R’000 |
||
| Uitvoerend | |||||||||||||||
| W E Bührmann | 172 | 1 957 | 422 | 225 | 2 776 | 160 | 1 806 | 6 583 | 389 | 289 | 9 227 | ||||
| L Crouse(1) | 172 | 3 070 | 642 | 225 | 4 109 | 160 | 2 750 | 588 | 223 | 3 721 | |||||
| J W Dreyer(2) | 172 | 1 926 | 416 | 106 | 2 620 | 80 | 698 | 132 | 35 | 945 | |||||
| J J Durand(3) | 72 | 2 122 | 313 | 75 | 2 582 | ||||||||||
| D M Falck(4) | 560 | 111 | 80 | 751 | |||||||||||
| J A Preller (Mev) | 172 | 1 074 | 247 | 225 | 1 718 | 160 | 999 | 3 659 | 229 | 242 | 5 289 | ||||
| T van Wyk | 172 | 1 896 | 410 | 141 | 2 619 | 160 | 1 591 | 4 694 | 343 | 175 | 6 963 | ||||
| M H Visser(5) | 172 | 8 062 | 1 685 | 272 | 10 191 | 160 | 6 596 | 5 128 | 1 552 | 503 | 13 939 | ||||
| Subtotaal | 1 104 | 20 107 | 4 135 | 1 269 | 26 615 | 880 | 15 000 | 20 064 | 3 344 | 1 547 | 40 835 | ||||
| Nie-uitvoerend (onafhanklik) |
|||||||||||||||
| G D de Jager(6) | 93 | 93 | 241 | 241 | |||||||||||
| G T Ferreira(7) | 84 | 84 | |||||||||||||
| P K Harris | 201 | 201 | 187 | 187 | |||||||||||
| N P Mageza(7) | 96 | 96 | |||||||||||||
| P J Moleketi(7) | 96 | 96 | |||||||||||||
| M M Morobe | 172 | 172 | 160 | 160 | |||||||||||
| M A Ramphele (Dr)(7) | 72 | 72 | |||||||||||||
| D Prins(8) | 134 | 134 | |||||||||||||
| M Ramos (Mev)(9) | 160 | 160 | |||||||||||||
| F Robertson | 259 | 259 | 241 | 241 | |||||||||||
| H Wessels(10) | 288 | 288 | 134 | 134 | |||||||||||
| Subtotaal | 1 361 | 1 361 | 1 257 | 1 257 | |||||||||||
| Nie-uitvoerend | |||||||||||||||
| (nie-onafhanklik) | |||||||||||||||
| P E Beyers | 172 | 610 | 155 | 106 | 1 043 | 160 | 568 | – | 144 | 104 | 976 | ||||
| J W Dreyer(2) | 80 | 929 | – | 218 | 69 | 1 296 | |||||||||
| E de la H Hertzog | 172 | 1 141 | 232 | 79 | 1 624 | 160 | 1 059 | – | 215 | 77 | 1 511 | ||||
| J Malherbe | 172 | – | – | – | 172 | 160 | – | – | – | – | 160 | ||||
| J P Rupert(11) | – | – | – | – | – | – | – | – | – | – | – | ||||
| Subtotaal | 516 | 1 751 | 387 | 185 | 2 839 | 560 | 2 556 | – | 577 | 250 | 3 943 | ||||
| Totaal | 2 981 | 21 858 | 4 522 | 1 454 | 30 815 | 2 697 | 17 556 | 20 064 | 3 921 | 1 797 | 46 035 | ||||
| (1) | Mnr L Crouse is op 18 Junie 2008 as finansiële direkteur aangestel. | |
| (2) | Mnr J W Dreyer is op 25 November 2008 as uitvoerende direkteur aangestel. Voor hierdie datum het hy as ’n nie-onafhanklike nie-uitvoerende direkteur op die direksie gedien. | |
| (3) | Mnr J J Durand is op 4 November 2009 as uitvoerende direkteur aangestel. | |
| (4) | Mnr D M Falck het op 18 Junie 2008 as finansiële direkteur afgetree. | |
| (5) | Addisioneel tot die bostaande het mnr M H Visser direkteursgelde van GBP7 500 (2009: GBP78 750) vanaf BAT ontvang. Hy het op 30 April 2009 as direkteur van BAT uitgetree. | |
| (6) | Mnr G D de Jager het op 5 Augustus 2009 as ’n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur afgetree. | |
| (7) | Mnre N P Mageza, P J Moleketi, G T Ferreira en dr M A Ramphele is op 4 November 2009 as onafhanklike nie-uitvoerende direkteure aangestel. | |
| (8) | Mnr D Prins het op 22 Augustus 2008 as ’n nie-uitvoerende direkteur uitgetree. Hy was voorsitter van die oudit-en-risikokomitee. | |
| (9) | Mev M Ramos het op 26 Februarie 2009 as ’n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur uitgetree. | |
| (10) | Mnr H Wessels is op 22 Augustus 2008 as ’n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur aangestel. Hy is ook as voorsitter van die oudit-en-risikokomitee aangestel. | |
| (11) | Mnr J P Rupert ontvang geen vergoeding nie. | |
| (12) | Hierdie bonus verteenwoordig die betaling van die toename in waarde van gewone aandele in Remgro Beperk aan deelnemers van die Remgro Aandeleskema wat deur deelnemers na 30 September 2004 gekoop is, maar wat nog nie teen 6 Augustus 2008 gevestig het nie. Die toename in waarde is bereken as die verskil tussen die oorspronklike aanbodprys van die aandele en die vyfdag-volumegeweegde gemiddelde prys tot 27 Oktober 2008, dit is die laaste dag waarop verhandeling kon plaasvind ten einde aan die BAT-ontbondeling deel te neem. Remgro-aandeelhouers het die hantering soos beskryf, op 7 Oktober 2008 goedgekeur. | |
| (13) | Voordele sluit mediesefondsbydraes en motorvoordele in. |
