Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 23 | Aantekening 25 » |
24. |
PERSONEELKOSTE |
||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Salarisse en lone | 1 699 | 1 513 | |
| Aandeelgebaseerde betalings | 54 | 49 | |
| Pensioenkoste – omskrewe bydrae | 119 | 99 | |
| Pensioenkoste – opbrengs op omskrewebydrae-bate | (21) | – | |
| Pensioenkoste – omskrewe voordeel | 10 | 5 | |
| Na-aftrede mediese voordele | 21 | 13 | |
| Ander | 57 | 65 | |
| 1 939 | 1 744 |
