Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2010
« Aantekening 17 Aantekening 19 »

18.

AANDELEKAPITAAL EN AANDELEPREMIE

   
  Aandelekapitaal     
  Gemagtig    
    2010 
R miljoen 
2009 
R miljoen 
  512 493 650 gewone aandele van 1 sent elk 5.1  5.1 
    40 506 352 B-gewone aandele van 10 sent elk 4.1  4.1 
    9.2  9.2 
  Uitgereik    
  481 106 370 (2009: 439 479 751) gewone aandele van 1 sent elk 4.8  4.4 
    35 506 352 (2009: 35 506 352) B-gewone aandele van 10 sent elk 3.6  3.5 
    8.4  7.9 
       
    2010 
Aantal 
aandele 
2010 
Aantal 
aandele 
  Beweging van die gewone aandele van 1 sent elk vir die jaar:        
  Totale aantal aandele uitgereik op 1 April 439 479 751  449 003 606 
  Aandele uitgereik 41 626 619  – 
  Aandele gekanselleer –  (9 523 855)
  Totale aantal aandele uitgereik op 31 Maart* 481 106 370   439 479 751 
  * Sluit in tesourie-aandele deur volfiliaalmaatskappye gehou.        
       
  Aandelepremie 2010 
R miljoen 
2009 
R miljoen 
  Beweging van die aandelepremierekening vir die jaar:    
  Saldo op 1 April –  37 
  Aandele uitgereik 3 714  – 
  Aandele gekanselleer –  (37)
  Saldo op 31 Maart 3 714   – 
       
  Elke gewone aandeel dra een stem.    
  Elke B-gewone aandeel dra tien stemme.    

Aantal aandele deur ’n volfiliaal in tesourie gehou (gewone aandele van 1 sent elk): 3 424 044 (2009: 3 500 000).

By ’n algemene vergadering van aandeelhouers wat op 7 Oktober 2008 gehou is, is 21 000 000 Remgro gewone aandele onder die beheer van Remgro se raad geplaas as ’n spesifieke magtiging vir doeleindes van uitreiking en toekenning van sodanige Remgro gewone aandele aan deelnemers in die Remgro Ekwiteitsvereffende Aandelegroeireg-skema (die “SAR-skema”) in ooreenstemming met die bepalings van die reëls van die SAR-skema.

Besonderhede met betrekking tot die aandeleskemas en die huidige jaar se aanbiedinge word in aantekening 26 en die verslag van die raad van direkteure verstrek.

 

Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English