Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 16 | Aantekening 18 » |
17. |
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE |
||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Kontant by die kern | 2 850 | 4 389 | |
| Bedryfsfiliale | 977 | 661 | |
| 3 827 | 5 050 | ||
| Die kontant word in die volgende valuta gehou: | |||
| Suid-Afrikaanse rand | 1 388 | 1 513 | |
| Britse pond | 109 | 118 | |
| VSA-dollar | 1 255 | 2 283 | |
| Euro | 896 | 946 | |
| Switserse frank | 158 | 190 | |
| Ander | 21 | – | |
| 3 827 | 5 050 | ||
| Op jaareinde het kontant en kontantekwivalente rente verdien teen effektiewe rentekoerse wat | |||
| gewissel het tussen 6.00% en 7.73% (2009: 9.25% en 10.86%) per jaar by plaaslike finansiële | |||
| instellings en tussen 0.02% en 6.15% (2009: 0.03% en 5.30%) per jaar in die buiteland. | |||
| Kontant en kontantekwivalente word verteenwoordig deur: | |||
| Verenigde Koninkryk skatkiswissels | 33 | 41 | |
| Verenigde State skatkiswissels | – | 772 | |
| Duitse tesourie-instrumente | 122 | 157 | |
| Lopende rekeninge en geldmarkinstrumente | 3 672 | 4 079 | |
| Kontant | – | 1 | |
| 3 827 | 5 050 | ||
| Op jaareinde is die groep se kontant soos volg belê by finansiële instellings met die volgende | |||
| Moody’s-kredietgradering (tensy anders aangedui): | |||
| Aa1 | 489 | – | |
| Aa2 | 693 | 1 051 | |
| Aa3 | 65 | 27 | |
| A1 | – | 1 063 | |
| A2 | 857 | 970 | |
| A3 | 1 323 | 1 475 | |
| AAA/V1 (Fitch kredietgradering) | 400 | 463 | |
| Kontant op hande | – | 1 | |
| 3 827 | 5 050 |
