Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 9 | Aantekening 11 » |
10. |
AFTREEVOORDELE |
||
| Staat van finansiële stand verpligtinge | 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|
| Aftreevoordele | (16) | (9) | |
| Na-aftrede mediese voordele | (164) | (147) | |
| (180) | (156) | ||
| Na-aftrede mediese voordele | 121 | 100 | |
| Aftreevoordele | 9 | 9 | |
| Omskrewebydrae-fonds werkgewersurplus | 112 | 91 | |
| Netto omskrewevoordeel na-aftredeverpligting | (59) | (56) | |
| Verteenwoordig deur: | |||
| Aftreevoordele (verwys aantekening 10.1) | (7) | – | |
| Na-aftrede mediese voordele (verwys aantekening 10.2) | (164) | (147) | |
| Omskrewebydrae-fonds werkgewersurplus | 112 | 91 | |
| (59) | (56) | ||
| Inkomstestaat | |||
| Aftreevoordele* | 10 | 5 | |
| Na-aftrede mediese voordele | 21 | 13 | |
| Uitgawe/(inkomste) | 31 | 18 | |
| * Verwys na aantekening 24 |
| |
Staat van finansiële stand | |
Inkomstestaat | ||||||
| Billike waarde van fondsbates R miljoen |
Huidige waarde van befondsde verpligtinge R miljoen |
Onerkende aktuariële (winste)/ verliese R miljoen |
Pensioen- fonds- surplus beperking* R miljoen |
Bedrag in staat van finansiële stand erken R miljoen |
Ingesluit in personeelkoste R miljoen |
||||
| Saldo’s op 1 April 2008 | 875 | (845) | 2 | (113) | (81) | ||||
| Huidige dienskoste | – | (2) | – | – | (2) | 2 | |||
| Rente | – | (54) | – | – | (54) | 54 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 66 | – | – | – | 66 | (66) | |||
| Surplus-beperking benutting | – | – | (47) | 32 | (15) | 15 | |||
| Bydraes | 79 | – | – | – | 79 | – | |||
| Wisselkoersverskille | (88) | 108 | (13) | – | 7 | – | |||
| Voordeelbetalings | (43) | 43 | – | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsverpligting | – | 53 | (53) | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsbates | (171) | – | 171 | – | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2009 | 718 | (697) | 60 | (81) | – | 5 | |||
| Huidige dienskoste | – | (1) | – | – | (1) | 1 | |||
| Rente | – | (45) | – | – | (45) | 45 | |||
| Verwagte opbrengs op bates | 53 | – | – | – | 53 | (53) | |||
| Surplus-beperking benutting | – | – | 29 | (41) | (12) | 12 | |||
| Aktuariële wins amortisasie | – | – | (5) | – | (5) | 5 | |||
| Oorgedra na | |||||||||
| omskrewebydrae-fonds** | (19) | 14 | – | 5 | – | – | |||
| Wisselkoersverskille | (87) | 109 | (19) | – | 3 | – | |||
| Voordeelbetalings | (38) | 38 | – | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsverpligting | – | (114) | 114 | – | – | – | |||
| Aktuariële bewegings: | |||||||||
| fondsbates | 117 | – | (117) | – | – | – | |||
| Saldo’s op 31 Maart 2010 | 744 | (696) | 62 | (117) | (7) | 10 | |||
| * | Die Finansiële Dienste Raad het die surplusverdelingskema op 6 September 2005 goedgekeur. Die huidige waarde van ekonomiese voordele word beperk tot die waarde van die surplus wat na die Werkgewer-surplusrekening toegedeel is. Die Trustees het besluit om nie enige van die huidige surplusse binne die Fonds toe te deel nie. | |
| ** | Rainbow Chicken se pensioenfonds is gedurende die jaar vervang met ’n omskrewebydrae-fonds. |
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|||
| Bedrag van fondsbates verteenwoordig deur belegging in entiteit se eie finansiële instrumente | – | 6 | ||
| Werklike opbrengs op fondsbates | 170 | (105) | ||
| Aansuiwering vir ondervinding op befondsde verpligtinge | (9) | 3 | ||
| Verwagte bydraes tot aftreefondse vir die jaar geëindig 31 Maart 2011: R1 miljoen | ||||
| Aantal | Aantal | |||
| Aantal lede | 389 | 7 870 | ||
| Samestelling van fondsbates | % | % | ||
| Kontant | 8.88 | 7.16 | ||
| Ekwiteit | 20.22 | 21.23 | ||
| Effekte | 3.72 | 1.80 | ||
| Eiendom | 0.69 | 1.15 | ||
| Internasionaal | 65.41 | 68.66 | ||
| Ander | 1.08 | – | ||
| 100.00 | 100.00 | |||
| Belangrikste aktuariële aannames op die rapporteringsdatum | ||||
| Diskontokoers | 5.50 – 9.25 | 6.50 – 9.25 | ||
| Verwagte opbrengskoerse op fondsbates* | 6.23 – 10.00 | 6.76 – 10.25 | ||
| Toekomstige salarisverhogings | 8.00 | 6.25 – 7.25 | ||
| Toekomstige pensioenverhogings | 3.50 – 5.25 | 3.00 – 5.25 | ||
| Inflasiekoers | 5.50 | 5.25 | ||
| * Die verwagte opbrengs op fondsbates is bepaal met verwysing na die verwagte langtermynopbrengste op ekwiteit, kontant en effekte. |
| Fondsgeskiedenis van die huidige en vorige 4 jaar | 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
2008 R miljoen |
2007 R miljoen |
2006 R miljoen |
||
| Billike waarde van fondsbates | 744 | 718 | 875 | 771 | 722 | ||
| Huidige waarde van befondsde verpligtinge | (696) | (697) | (845) | (767) | (633) | ||
| Surplus | 48 | 21 | 30 | 4 | 89 |
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|||
| Bedrag van fondsbates verteenwoordig deur belegging in entiteit se eie finansiële instrumente | 1 | 2 | ||
| Werklike opbrengs op fondsbates | 7 | (1) | ||
| Verwagte bydraes tot aftreefondse vir die jaar geëindig 31 Maart 2011: R12 miljoen |
| Aantal | Aantal | ||||||
| Aantal lede | 895 | 959 | |||||
| Fondsgeskiedenis van die huidige en vorige 4 jaar | 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
2008 R miljoen |
2007 R miljoen |
2006 R miljoen |
||
| Billike waarde van fondsbates | 40 | 34 | 37 | 35 | 16 | ||
| Huidige waarde van befondsde verpligtinge | (192) | (194) | (153) | (146) | (121) | ||
| Surplus/(tekort)) | (152) | (160) | (116) | (111) | (105) |
| Samestelling van fondsbates | 2010 % |
2009 % |
||
| Kontant | 16.00 | 16.00 | ||
| Ekwiteit | 78.00 | 81.00 | ||
| Effekte | 6.00 | 3.00 | ||
| 100.00 | 100.00 | |||
| Belangrikste aktuariële aannames op die rapporteringsdatum | ||||
| Diskontokoers | 9.25 – 9.50 | 8.25 – 9.00 | ||
| Verwagte opbrengskoerse op fondsbates* | 10.25 | 10.00 | ||
| Jaarlikse verhoging in gesondheidsorgkoste | 5.50 – 5.75 | 5.25 – 7.25 | ||
| * Die verwagte opbrengs op fondsbates is bepaal met verwysing na die verwagte langtermynopbrengste op ekwiteit, kontant en effekte. | ||||
| 2010 Toename R miljoen |
2010 Afname R miljoen |
|||
| Die effek van ’n 1%-beweging in bogenoemde verwagte jaarlikse verhoging in gesondheidsorgkoste is soos volg: | ||||
| Na-aftrede mediese verpligting | 28 | 27 | ||
| Huidige dienskoste en rente op verpligtinge | 5 | 4 |
