Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 10 | Aantekening 12 » |
11. |
BELASTING |
|||
| 11.1 | Uitgestelde belasting | |||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|||
| Uitgestelde belastingaanspreeklikheid | 1 162 | 825 | ||
| Eiendom, aanleg en toerusting | 432 | 359 | ||
| Ontasbare bates | 4 | 10 | ||
| Voorraad | 173 | 152 | ||
| Voorsienings | (48) | (61) | ||
| Biologiese landboubates | 46 | 38 | ||
| Beleggings | 614 | 372 | ||
| Belastingverliese | (14) | (25) | ||
| Toekomstige kapitaalwins belasbaar | 46 | 32 | ||
| Ander | (91) | (52) | ||
| Uitgestelde belastingbate | (6) | (10) | ||
| Eiendom, aanleg en toerusting | (1) | 21 | ||
| Voorraad | – | 4 | ||
| Voorsienings | (3) | (2) | ||
| Belastingverliese | – | (25) | ||
| Ander | (2) | (8) | ||
| Netto uitgestelde belasting | 1 156 | 815 | ||
| Die beweging tussen begin- en eindsaldo van uitgestelde belasting kan soos volg | ||||
| ontleed word: | ||||
| Begin van die jaar | 815 | 1 450 | ||
| Besighede verkry | 5 | – | ||
| Soos per inkomstestaat | 117 | (14) | ||
| Verantwoord in ander omvattende inkomste | 219 | (621) | ||
| 1 156 | 815 | |||
Geen uitgestelde belasting word voorsien op tydelike verskille wat verband hou met beleggings in filiaalmaatskappye en gesamentlike ondernemings nie, aangesien Remgro die dividendbeleid van dié maatskappye beheer en gevolglik ook die omkeer van die tydelike verskille beheer.
Uitgestelde belasting op kapitaaldistribusies ontvang vanaf 1 Oktober 2001 tot 30 September 2007 word teen 14.0% voorsien weens die promulgasie van terugwerkende belastingwetgewing.
| 11.2 | Belastingverliese | |||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
|||
| Beraamde belastingverliese wat beskikbaar is vir verrekening teen toekomstige | ||||
| belasbare inkomste | 215 | 118 | ||
| Aangewend om uitgestelde belastingbate te skep | (128) | (36) | ||
| 87 | 82 | |||
| Die berekende kapitaalverliese op 31 Maart, wat teen toekomstige kapitaalwinste van | ||||
| die maatskappy aangewend kan word, bedra R3 906 miljoen (2009: R3 906 miljoen). | ||||
| 11.3 | Sekondêre belasting op maatskappye (SBM) | |||
| Die SBM-krediete op 31 Maart, wat teen toekomstige dividendbetalings aangewend | ||||
| kan word, bedra | ||||
| – Die maatskappy | 4 727 | 3 260 | ||
| – Filiaalmaatskappye | 1 794 | 2 595 | ||
| Onbenutte SBM-krediete | 6 521 | 5 855 | ||
| Remgro se geskiedenis van dividende ontvang teenoor gewone dividende betaal dui daarop | ||||
| dat sy SBM-krediete oor tyd toeneem. Dit is dus onwaarskynlik dat Remgro se SBM-krediete | ||||
| in die afsienbare toekoms teen gewone dividende betaal aangewend sal word, en geen | ||||
| uitgestelde belastingbate is dus geskep vir dié maatskappy se onbenutte SBM-krediete nie. | ||||
| 11.4 | Belasting in inkomstestaat | |||
GEKONSOLIDEERD |
||||
| Lopend | 172 | 261 | ||
| – huidige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting | 167 | 246 | ||
| – Belasting op kapitaalwins | – | 2 | ||
| – Buitelandse belasting | 8 | 7 | ||
| 175 | 255 | |||
| – vorige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting | (3) | 6 | ||
| Sekondêre belasting op maatskappye – lopend | 20 | 21 | ||
| Uitgestel – huidige jaar | 107 | – | ||
| – vorige jaar | 2 | (10) | ||
| – belasting op kapitaalwins | 8 | (4) | ||
| 309 | 268 | |||
DIE MAATSKAPPY |
||||
| Sekondêre belasting op maatskappye – lopend | – | 686 | ||
| 11.5 | Rekonsiliasie van effektiewe belastingkoers van die maatskappy en sy filiale | |||
| met standaardkoers | % | % | ||
| Effektiewe belastingkoers | 36.1 | 33.5 | ||
| Verlaging/(verhoging) in standaardkoers as gevolg van: | ||||
| Vrygestelde dividendinkomste | 4.0 | 12.2 | ||
| Nie-belasbare kapitaalwins | – | 0.9 | ||
| Ander nie-belasbare uitgawe | (8.2) | (12.3) | ||
| Buitelandse belasting | (0.9) | (4.2) | ||
| Vorige jaar belasting | 0.2 | 0.3 | ||
| Toekomstige kapitaalwins betaalbaar | (0.9) | 0.2 | ||
| Sekondêre belasting op maatskappye | (2.3) | (2.6) | ||
| Standaardkoers | 28.0 | 28.0 |
