Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2010
« Aantekening 3   Aantekening 5 »

4.

beleggingseiendome

           
    Kosprys 
R miljoen 
2010 
Opgelope 
waarde 
vermindering 
R miljoen 
Netto 
waarde 
R miljoen 
Kosprys 
R miljoen 
2009 
Opgelope 
waarde 
vermindering 
R miljoen 
Netto 
waarde 
R miljoen 
  Grond –  – 
  Geboue 31  –  31  31  –  31 
    34  –  34  34  –  34 
               
  Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin
en einde van die jaar
Grond 
R miljoen 
Geboue 
R miljoen 
2010 
R miljoen 
Grond 
R miljoen 
Geboue 
R miljoen 
2009 
R miljoen 
  Saldo’s op 1 April 31  34  30  33 
  Toevoegings –  –  –  – 
  Saldo’s op 31 Maart 31  34  31  34 

Die beleggingseiendomme is gedurende die 2008 finansiële jaar deur ’n onafhanklike, gekwalifiseerde waardeerder volgens markinligting gewaardeer. Die billike waarde van die beleggingseiendomme, BTW uitgesluit, is R345 miljoen (2009: R345 miljoen).

Geen waardevermindering is op beleggingseiendomme voorsien nie aangesien al die bates beduidende reswaardes het. Die oorblywende nuttige leeftyd van die bates word op 50 jaar beraam.

Die registers met volledige besonderhede van beleggingseiendomme is vir insae deur lede of hul gevolmagtigdes beskikbaar by die geregistreerde kantore van die maatskappye aan wie die eiendomme behoort.

Jaarverslag tuisblad   |   Laai PDFs af   |   Druk   |   Boekmerk   |   English