Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 2 | Aantekening 4 » |
3. |
BIOLOGIESE LANDBOUBATES |
||||||||
| Ingesluit by nie-bedryfsbates: | |||||||||
| Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
Suikerriet- wortels R miljoen |
Suikerriet- plante R miljoen |
Ander R miljoen |
2010 R miljoen |
Suikerriet- wortels R miljoen |
Suikerriet- plante R miljoen |
Ander R miljoen |
2009 R miljoen |
|
| Saldo’s op 1 April | 33 | 27 | 16 | 76 | 27 | 25 | 15 | 67 | |
| Billike waarde aanpassing | 7 | 24 | 36 | 67 | 6 | 2 | 1 | 9 | |
| Oordrag vanaf bates ”gehou | |||||||||
| vir verkoop” | – | 24 | – | 24 | – | – | – | – | |
| Vervreemdings | (10) | – | – | (10) | – | – | – | – | |
| Saldo’s op 31 Maart | 30 | 75 | 52 | 157 | 33 | 27 | 16 | 76 | |
| Die hoeveelhede op 31 Maart is soos volg: |
|||||||||
| Suikerrietwortels (ha) | 2 922 | 3 649 | |||||||
| Suikerrietplante (ha) | 4 461 | 3 649 | |||||||
| Ander (ha) | 1 694 | 1 754 | |||||||
| Ingesluit by bedryfsbates: | |||||||||
| Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
Teelhoenders en eiers R miljoen |
Braaikuikens R miljoen |
2010 R miljoen |
Teelhoenders en eiers R miljoen |
Braaikuikens R miljoen |
2010 R miljoen |
|||
| Saldo’s op 1 April | 245 | 185 | 430 | 213 | 156 | 369 | |||
| Toevoegings | 735 | 3 643 | 4 378 | 729 | 3 578 | 4 307 | |||
| Afname deur oeste | (745) | (3 661) | (4 406) | (700) | (3 559) | (4 259) | |||
| Billike waarde aanpassing | 6 | 15 | 21 | 3 | 10 | 13 | |||
| Saldo’s op 31 Maart | 241 | 182 | 423 | 245 | 185 | 430 |
