Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 4 | Aantekening 6 » |
5. |
ONTASBARE BATES |
||||||
| Kosprys of waardasie R miljoen |
2010 Opgelope waardedaling/ amortisasie R miljoen |
Netto waarde R miljoen |
Kosprys of waardasie R miljoen |
2009 Opgelope waardedaling/ amortisasie R miljoen |
Netto waarde R miljoen |
||
| Klandisiewaarde | 350 | (12) | 338 | 347 | – | 347 | |
| Handelsmerke en ander | 100 | (77) | 23 | 144 | (97) | 47 | |
| 450 | (89) | 361 | 491 | (97) | 394 | ||
| 2010 | 2009 | ||||||
| Amortisasiekoerse is soos volg: | % | % | |||||
| Handelsmerke en ander | 5 – 100 | 5 – 100 | |||||
| Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
Klandisiewaarde R miljoen |
Handelsmerke en ander R miljoen |
2010 R miljoen |
Klandisiewaarde R miljoen |
Handelsmerke en ander R miljoen |
2010 R miljoen |
|
| Saldo’s op 1 April | 347 | 47 | 394 | 345 | 63 | 408 | |
| Toevoegings | – | 2 | 2 | – | – | – | |
| Amortisasie | – | (10) | (10) | – | (11) | (11) | |
| Waardedaling | (12) | (14) | (26) | – | – | – | |
| Besighede verkry | 5 | 2 | 7 | 4 | – | 4 | |
| Ander | (2) | (4) | (6) | (2) | (5) | (7) | |
| Saldo’s op 31 Maart | 338 | 23 | 361 | 347 | 47 | 394 | |
Klandisiewaarde word jaarliks vir enige moontlike waardedalings getoets, en vir dié doel word dit toegedeel aan die onderskeie kontantgenererende eenhede soos hieronder aangedui. Gedurende die jaar onder oorsig het waardedaling van R12 miljoen ten opsigte van klandisiewaarde plaasgevind.
| Rainbow Chicken Beperk en sy filiale |
Tsb Sugar Holdings (Edms) Beperk en sy filiale |
Wispeco Holdings Beperk en sy filiale |
2010 Totaal |
||
| Klandisiewaarde toegedeel (R miljoen) | 292 | 32 | 14 | 338 | |
| Basis vir waardasie van kontantgenererende eenhede | Waarde in gebruik |
Waarde in gebruik |
Waarde in gebruik |
R287 miljoen van die klandisiewaarde wat betrekking het op Rainbow Chicken en sy filiale hou verband met die verkryging van Vector Logistics (Edms) Beperk in 2005. In die bepaling van die waarde in gebruik van die kontantgenererende eenheid waaraan die klandisiewaarde toegedeel is, is die volgende aannames gemaak:
| Diskontokoers | 16.8% | |||||
| Groeikoers | 5.0% | |||||
| Tydperk | 5 jaar | |||||
| Sensitivity analysis of assumptions used in the goodwill impairment test: | ||||||
| Aanname | Beweging | Waardedaling | ||||
| Diskontokoers | +5% | Nul | ||||
| Groeikoers | –5% | Nul | ||||
